Державний гімн України
Ще не вмерла України і слава, і воля,
Ще нам, браття молодії, усміхнеться доля.
Згинуть наші воріженьки, як роса на сонці.
Запануєм і ми, браття, у своїй сторонці.
Душу й тіло ми положим за нашу свободу,
І покажем, що ми, браття, козацького роду.
Ukraine’s national anthem
The glory and freedom of Ukraine has not yet perished
Luck will still smile on us, brother-Ukrainians.
Our enemies will die, as the dew does in the sunshine,
and we, too, brothers, will live happily in our land.
We’ll not spare our souls or bodies to get freedom, and we’ll prove that our brothers are of Kozak kin.
Oekraïne se volkslied
“God red Oekraïne …”
Die glorie en vryheid van die Oekraïne het nog nie vergaan nie
Die geluk sal steeds vir ons broer-Oekraïners glimlag.
Ons vyande sal sterf, soos die dou in die sonskyn,
en ons ook, broers, ons sal gelukkig in ons land lewe.
Ons sal nie ons siele of liggame spaar om vryheid te kry nie
en ons sal bewys dat ons broers van Kozak-familie is.