You, In My Magazine

Video: https://youtu.be/0R96SIPzgEY

Mattheus Frederik
5 min readSep 3, 2020
What is your name-Credit Pinterest

How strange, this feeling of a new beginning
This change, of falling in love?
What’s going on with me
Was I too much on my own?
So many things are unclear.
So many things are still unknown.
Is this my life
So many questions and few answers
It looks wrong
At times, I fall silent
And listen to a strange song
And I want to sing it together
The music of a world I want to see
Just a whisper away
Wait for me! I’m alive?’
Do I know if love is real?
How will I know what my beloved sees?
Or know how I feel?

I’m still alone
the love in my life is so close
Find me now, here with you!
Beloved, you are a lonely child
How pensive, how sad are you
Believe me, even if it was within my power?
Would I fill every hour that passes
Should I break the silence,
With just the two of us for company.
Will I tell you everything I know
And ask questions to know
Beloved, who you are
There is so much you can say to me
From life, you knew
And why you keep everything to yourself
Your secrets so dark, so dark and deep below

Please forgive what I say,
You are loving, gentle and kind.
But you, my love, my darling,
In your eyes, I’m still like a child.
Lost in a strange city
Words for a time that is dead
The words are better unheard and unspoken.
I am not a child and long for it.
For the truth, you know.
From the years … years ago!
The truth is given by God
To all of us in our time
The fact sounds like the music of angels
And shine like the light of the sun
And my life lingers as if it’s over
And it barely started.

You’re the friend who brought me here.
Thanks to you, I talk to the gods.
And heaven is so close!
And I float through a new world.
And love is like a dagger in me!
There is no one like you anywhere
You could have asked me any time
And I would have been yours
You are someone who touches my life
Wait for me, wait here with me
With your soul full of love

And sing to me even if I do everything wrong.
O God, cover my shame.
I do not even know your name.
Beloved tell me what your name is
Or do you not want to tell me?
Tell me with no fear, no regrets
I do not know what to say
I’m lost but found!
You were never there to lose.
Why regret what can not be?
The moment I looked into your eyes I knew
And beloved, you knew it too.
Words you will never say, not to me.
The meaning of love today and every day
Because it’s a dream
It’s a dream

Jy, In My Tydskrif

Video: https://youtu.be/GeOqkRqIaZQ

Wat is jou naam-Krediet Pinterest

Hoe vreemd, hierdie gevoel van ‘n nuwe begin
Hierdie verandering, van verlief wees?
Wat gaan aan met my
Was ek te veel op my eie?
Soveel dinge is onduidelik
Soveel dinge nog onbekend.
Is dit my lewe
Soveel vrae en min antwoorde
Dit lyk verkeerd
Met tye raak ek stil
En luister na ‘n vreemde lied
En ek wil dit saam sing
Die lied van ‘n wêreld wat ek wil sien
Net ‘n gefluister weg
Wag vir my! Ek lewe?
Weet ek of die liefde regtig is?
Hoe sal ek weet wat my geliefde sien?
Of weet wat ek voel?

Ek is nog alleen
die liefde in my lewe is so naby
Vind my nou, hier by jou!
Geliefde, jy is ‘n eensaam kind
Hoe peinsend, hoe hartseer is jy
Glo my, al was dit binne my mag?
Sou ek elke uur vul wat verbygaan
Sou ek die stilte verbreek,
Met net ons twee vir geselskap.
Sal ek jou alles vertel wat ek weet
En vrae vra om te weet
Geliefde, wie is jy
Daar is so baie wat jy vir my kan sê
Van die lewe wat jy geken het
En hoekom jy alles vir jouself hou
Jou geheime so donker, so donker en diep

Vergewe asseblief wat ek sê,
Jy is liefdevol, saggeaard en goed.
Maar jy geliefde, my liefling,
In jou oë is ek nog soos ‘n kind
Verlore in ‘n vreemde stad
Woorde vir ‘n tyd wat dood is
Die woorde is beter ongehoord en ongesê.
Ek is nie ‘n kind nie en smag daarna
Vir die waarheid wat jy ken
Van die jare … jare gelede!
Die waarheid deur God gegee
Aan ons almal in ons tyd
Die waarheid klink soos die musiek van engele
En skyn soos die lig van die son
En my lewe talm asof dit verby is
En dit het skaars begin.

Jy is die vriend wat my hierheen gebring het
Dank sy jou praat ek met die gode
En die hemel is so naby!
En ek sweef deur ‘n nuwe wêreld
En die liefde is soos ‘n dolk in my!
Daar is niemand soos jy êrens nie
Jy kon jy my enige plek gevra het
En ek sou deel van jou gewees het
Jy is iemand wat my lewe raak
Wag vir my, wag hier by my
Met jou siel vol liefde

En sing vir my al doen ek alles verkeerd
O God, bedek my skaamte
Ek ken nie eens jou naam nie
Geliefde se my wat jou naam is
Of wil jy dit nie vir my sê nie?
Vertel my met geen vrees, geen spyt nie
Ek weet nie wat om te sê nie
Ek is verdwaal maar word gevind!
Jy was nooit myne om te verloor nie
Waarom spyt wees oor wat nie kan wees nie?
Die oomblik toe ek in jou oë kyk toe weet ek
En geliefde jy het dit ook geweet
Woorde wat jy nooit sal sê nie, nie vir my nie
Die betekenis van die liefde vandag en elke dag
Want dit is ‘n droom
Dit is ‘n droom

The Afrikaans and English poems were written by: Mattheus Frederik.

“We all often fall in love with pictures or photo’s with which we associate”

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet