When a man loves a woman!
Video: https://youtu.be/WXWjMlWdxl0
On your lips, I kiss you
And I will never leave you,
Let me explain it -
You are mistaken to think
That my days were a dream;
And that I got lost in time
At night, or during the day,
Or in a vision, you’re always there,
The emotion and love did not fade
Everything we perceive or imagine
My love is frozen in time.
The living dream.I stand amid time waves roaring
Foaming standstill on the beach,
And I hold inside my hand
Grains of the golden sea sand
Yet they do not sneak away
Through my fingers into water deep,
As I laugh excitedly, not a tearful cry!
O, God! Thanks, I was able to clutch them
And with an iron fist hold
love my Beloved, never fades!
Die vrou wat ek liefhet
Video: https://youtu.be/o-Ws5RJ6794
Op jou lippe, soen ek jou
En ek sal jou nooit verlaat,
Laat my dit verklaar -
Jy maak ‘n fout om te dink
Dat my dae ‘n droom was;
En dat ek tydloos verdwaal het
In die nag, of in die dag,
Of in ‘n visioen, jy is altyd daar,
Die emosie en liefde het nie verflou
Alles wat ons sien of dink
My liefde is in tyd gevries
Die lewende droom.Ek staan midde die tyd golwe wat brul
Skuimende stilstand op die strand,
En ek hou binne in my hand
Korrels van die goue see sand -
Tog sluip hulle nie weg
Deur my vingers tot in die water diep,
Terwyl ek opgewonde lag, nie ’n traan ween!
O God! Dankie, dat ek hulle kon vastergryp
En met ‘n ystervuis hou?
O God! Dankie, dat ek al die liefde kon red
Uit die on simpatieke tyd.
Alles wat ons sien of dink
Is maar ’n lewende droom
My Geliefde, nie verlore in tyd.