Verlede En Die Hede
Kinders van die wind: https://youtu.be/dZvwCs5r9ZM
As ek my oë toemaak is ek 23 jaar oud
As ‘n valskerm soldaat met disipline geinspireer
Ek is getroud met die mooiste vrou in die wêreld
Ek raak haar aan, my hart op ‘n gallop
Daar is baie jong mense om ons
Ons drink, braai, is bly en vier fees
en gesels met mense bietjie ouer as ons
nog heelwat ouer en slimmer mense
leer ons, tannies, ooms, and ouma’s en oupa’s ook
Die liefde blom en die lewe is mooi
Almal het werk gekry al was die geld min
die werklikheid en liefde van die toe-oog tyd
As ek my oë oopmaak is ek 74 jaar oud
Die weermag van ons tyd is tot niet
My liefling is nog aan my sy vol berou
Oor die afskeid van die ma’s pa’s,
tannies, ooms, ouma’s en oupa’s ook
Daar is baie ander jong mense om ons
Maar nie meer tuis by ons, die werk is skaars
En moet ‘n ander heenkome oorsee soek
Dit is moeilik om in afwesigheid raad the gee
Ons bid dat ons lieflinge die mooi
in die nuwe lewe sal vind en die liefde sal blom
Die trane ophou, die werklikheid en liefdeloosheid
van die oop oog tyd sal verander
The Past And The Present
https://youtu.be/CI-zAYf32BA
When I close my eyes, I’m 23 years old
Inspired as a paratrooper soldier with discipline
I am married to the most beautiful woman in the world
I touch her, my heart on a gallop
There are many young people around us
We drink, brunch, rejoice and celebrate
We talk to people a little older than us
Still, a lot of older and smarter people teach us,
Aunts, uncles, grandmothers and grandfathers too
Love is flowering, and life is beautiful
Everyone got a job even though the money was scarce
The reality and closeness of closed-eye time
When I open my eyes, I’m 74 years old
The army of our time is destroyed
My darling is still at my side full of remorse
About saying goodbye to moms, dads,
Aunts, uncles, grandmothers and grandfathers too
There are many other young people around us
But no longer at home, the work is scarce
And had to look for another refuge overseas
It is difficult to advise in their absence
We pray that our beautiful sweethearts
Will find new life and love will bloom
The tears will stop and the reality and loveless time
The open eye will adjust.