Totsiens, hallo my lief.
Feb 17, 2021
Dit is my lied!
Dit was moelik om afskeid te neem,
van die persoon vir wie jy lief is en wat soos ‘n verblindende ligstraal
in die hemel verdwyn!
Jou persoonlikheid sal jou nuwe liefde gee,
soos dit altyd gaan wees.
Ondanks die somberheid verskyn die lig weer.
Ten spyte van jou seer, sal jou emosie weer vloei.
Dit wat jy geleer het by ‘n wonderlike siel,
sal jou gees weer laat vlieg en bewus maak,
dat jy weer in land van vreugde is.
So sal dit altyd wees.
Leef jou reis.
Die foto is geneem by:
Kirstenbosch National Botanical Garden — ‘n Lewe Van Oorwining.
.