Tonight My Bag Is Packed
Bruce Springsteen
https://youtu.be/LuJjiD8j6fQ
Tonight my bag is packed
Tomorrow I’ll walk these tracks
That will lead me across the border
Tomorrow my love and I
Will sleep beneath auburn skies
Somewhere across the border
We’ll leave behind my dear
The pain and sadness we found here
And we’ll drink from the Bravo’s muddy water
Where the sky grows grey and wide
We’ll meet on the other side
There, across the border
For you, I’ll build a house
High upon a grassy hill
Somewhere across the border
Where pain and memory
Pain and memory have stilled
There, across the border
And sweet blossoms fill the air
Pastures of gold and green
Roll down into calm, clear waters
And in your arms beneath open skies
I’ll kiss the sorrow from your eyes
There, across the border
Tonight we’ll sing the songs
I’ll dream of you, my Corazón
And tomorrow my heart will be strong
And may the saints bless and grace
Carry me safely into your arms
There, across the border
For what are we
Without hope in our hearts
That someday we’ll drink from God’s blessed waters
And eat the fruit from the vine
I know love and fortune will be mine
Somewhere across the border
Vanaand is my sak gepak
More sal ek die spoor volg
wat my oor die grens sal neem
More sal ek en my geliefde
Slaap onder die nag hemel
In ‘n plek oorkant die grens
Ek en my geliefde
Die pyn en hart seer
In die plek agterlaat
Ons sal van die Bravo se modder water drink
waar die hemelruim grys en wyd lê
ons sal op die anderkant ontmoet
Daar oorkant die grens
Vir jou sal ek ‘n huis bou
Hoog op ‘n gras heuwel
Op ‘n plek oorkant die grens
Waar Pyn en geheue stil is
Daar, oorkant die grens
Waar soet bloeiselreuke die lug vul
Weivelde van groen en goud
Afvloei na koel en helder water
En in jou arms onder die hemelruim
Daar oorkant die grens
Vanaand sal ons die liedjies sing
En droom ek van jou, my engel
More sal my hart sterk wees
En die engele se seen en vrede
My veilig tot in jou arms dra
Daar, oorkant die grens
Vir wat ons is
Sonder hoop in ons harte
Drink ons eendag van God se geseende water
En eet die vrugte van die wingerd
Ek weet liefde en ontdekking sal myne wees
Daar, oorkant die grens
Skrywer: Bruce Springsteen
Vertaller: Mattheus Frederik
Note From Author: A beautiful song by Bruce Springsteen. This song is a tribute to all South African caught in the trap of Farm Attacks with no relief.
Vasbyt Manne en Vroue!