Today Is A Good Day
The Afrikaans and English version of this song was translated from a Jewish song “Le Nafsik Lirkod“. Mattheus Frederik
https://youtu.be/VpjNl--l0rA
Today is a good day.
No matter what is blocking my way.
Because something is burning inside me.
I already decided.
Today is the day I was invited to.
Even though the Sun hides the clouds.
Today is the day, I tell you.
You can hold tomorrow, I’ll cling to today.
Today is the day I was invited to.
Even though the Sun hides the clouds.
Today I pray it is the day.
To keep singing while the music plays.
Smiling, I start my day.
Can’t stop laughing when I’m on my way.
All I have is just today.
That’s one thing I don’t give up.
With my smile, I’m halfway there.
I listen to what they say, but I don’t care.
Can’t be caught with despair
Prayer is all I need and faith.
Vandag Is ‘n Goeiedag
Vandag is ‘n goeie dag.
Maak nie saak wat my pad blokkeer nie.
Want daar brand iets in my binneste.
Ek het al klaar besluit.
Vandag is die dag waarop ek genooi is.
Al verberg die Sonskyn die wolke.
Vandag is die dag, sê ek jou
Jy kan more hou, ek sal aan vandag vasklou.
Vandag is die dag waarop ek genooi is
Al verberg die Sonskyn die wolke.
Ek bid vandag is die dag
Om aan te hou sing terwyl die musiek speel.
Glimlaggend begin ek my dag.
Kan nie ophou lag as ek oppad is nie.
Al wat ek het, is net vandag.
Dit is een ding wat ek nie prysgee nie.
Met my glimlag is ek halfpad daar.
Ek luister na wat hulle sê, maar gee nie om nie.
Ek kan nie met wanhoop betrap word nie
Gebed is al wat ek nodig het, en geloof