The Power of Love
Your memory, in gardens of blossoming
Flowers return the perfumes of spring.
I have not forgotten your beautiful face,
Remember your hands and the feel
Of your lips on mine.
I love the silent statues.
Drowsing in the parks, the white stone statues that
Have neither voice nor sight
But cherish the presence of everything
I still hear your voice, whispering your love in the morning.
I have not forgotten your eyes, deep pools of understanding.
Like a flower to its perfume, I am bound to
Explicit memory of you. I live with your absence
That is like a blemish; if you were to touch me,
You cause me irreversible joy.
Your caresses enfold me like vines,
Creeping and going higher on touching walls.
I have not forgotten your love, and
Glimpse you in windows.
Because of you, the heady perfumes of
Summer is joyous; because of you, I again
Seek out the signs that precipitate desires:
Shooting stars and ghosts of the love life.
Author: Mattheus Frederik
Die krag van liefde
My geheue van jou, in tuine waar bloeisels blom
Hang die reuk van parfuum en die lente in die lug
Ek het jou pragtige gesig nie vergeet nie,
En onthou jou sagte hande en die gevoel
Van jou lippe op myne.
Ek hou van die stil standbeelde.
Wat rondstaan in die parke, die wit klipbeelde
Wat nie praat of kan sien nie
Maar die teenwoordigheid van alles koester
Ek hoor nog steeds jou stem
En die liefde wat jy soggens fluister.
En jou oë wat ek nie vergeet nie, diep poele van begrip.
Soos ‘n blom in sy parfuum, is ek gebind daaraan
Eksplisiete herinnering aan jou. Ek leef met jou afwesigheid
Wat is soos ‘n letsel; as jy my sou aanraak,
Veroorsaak dit in my onomkeerbare vreugde.
U liefde omvou my soos wingerdstokke,
Al kruipende hoër rank op intresante mure.
Ek kan jou liefde nie vergeet nie, en
Sien jou weerspieëling in vensters.
As gevolg van jou, die swaar-soet geure van
Die somer is vreugdevol; as gevolg van jou, het ek weer
Gesoek na die tekens wat die verlange na jou liefde prikkel:
Verskietende sterre en geeste van die liefdes lewe.