Mattheus Frederik
2 min readSep 2, 2021

--

The First Time I saw Your face.

https://youtu.be/fmpSWlVdKmo.

Crediet-Ina Pretoruis

The first time I saw your face
I thought the sun rose in your eyes
And the moon and the stars were the gifts you gave
To the dark and the endless skies, my love
To the dark and the endless skies

And the first time I kissed your mouth
I felt the earth move in my hand
Like the trembling heart of a captive bird
That was there at my command, my love
That was there at my command, my love

And the first time I lay with you
I felt your heart so close to mine
And I knew our joy would fill the earth
And last ’til the end of time my love
And it would last ’til the end of time

The first time I saw your face
Your face, your face, your face

Die Eerste Keer Wat Ek Jou Gesig Gesien Het

https://youtu.be/6UKbyjY1vqk

Krediet-Ina Pretoruis

Die eerste keer toe ek jou gesig gesien het
Het ek gedink die Son het in jou oë opgekom
Die maan en die sterre was in die hemelruim, jou geskenke
Na die donker en die eindelose uitspansel, my lief
Het ligte in die uitspansel geflonker

En die eerste keer dat ek jou lippe gesoen het
Kon ek voel hoe jou hart in my hand beweeg
Soos die bewende hart van ‘n gevange voël
Dit was daar soos afgespreek, my lief
Dit was daar soos afgespreek, my lief

En die eerste keer dat ek ooit by jou gelê het
Kon ek jou hart voel so na aan myne
En ek het geweet dat ons vreugde die aarde sou vul
En dit sal aanhou tot die einde van ons lewe, my lief
En dit sal duur tot die einde van ons lewe

Die eerste keer dat ek jou gesig gesien het
Jou gesig, jou gesig, jou gesig

--

--

Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.