Spaceman

Mattheus Frederik
6 min readJul 24, 2020

--

Credit — Unsplash

Early life

He was born on 28 June 1971 in Pretoria, South Africa. As a child, he was so lost in his daydreams about inventions that his parents and doctors recommended a hearing test to ascertain he was hearing.

At the time of his parents’ divorce, when he was ten, he had developed an interest in computers. He taught himself how to program, and when he was 12, he sold his first software: a game he created called Blastar.

In elementary school, he was short, introverted, and eager to read. He was bullied until he was 15 and suddenly grew taller and learned how to defend himself by pursuing karate and wrestling.

Family

His mother, Maye, is a Canadian model and the oldest woman in a CoverGirl campaign. When he grew up, she once worked in five jobs to support her family.

His father, Errol, is a wealthy South African engineer.

He spent his early childhood with his brother Kimbal and sister Tosca in South Africa. His parents divorced when he was 10 years old.

Education

At age 17, in 1989, he moved to Canada to study at Queen’s University for a degree. He obtained his Canadian citizenship that year.

In 1992, he left Canada to study business and physics at the University of Pennsylvania, studying for a graduate degree in economics and stayed on for a second bachelor’s degree in physics.

After leaving Penn, Spaceman left for Stanford University in California to pursue a PhD in energy physics. However, his move ended perfectly with the Internet experience, and after just two days he dropped out of Stanford to become a part of the Internet survival. In 1995, he started his first business, Zip2 Corporation. He became an American Citizen in 2002

Author’s Note: Inspired by Spaceman I wrote the following poems in Afrikaans and English:

Spaceman

Video: Moonlight Sonata:https://youtu.be/AzWDs26YL9Y?list=RDAzWDs26YL9Y

Time passed quickly,
As in the blink of an eye.
Moments of melancholy,
And happiness soon slipped away.

People I liked,
Their development and departure,
But life never stopped,
And new people arose and went further.

Life was easy and controversial,
And the conflict was there,
And the charges when it mattered,
Moments I do not like to remember.

I endured my own life,
And still found my place,
Nights filled with imperfections,
And the sunrise of new days.

And now that I’m getting older,
Obviously more mature,
All the things I found significant before?
Is not the reason why I’m here?

And all the many things I have accomplished,
Is not the reason for my ability?
But that made me feel a little better.
To be able to endure.

And the anxiety and the sorrow,
It bothered me every day,
And after all the commotion,
It evaporated like mist before the Sun.

But how far I have stretched my love,
And reached out to other souls,
Would be the accurate measurement,
Of the success I was.

And the more spacious I shared,
From my soul and my heart,
Would it finally be the reason,
That distinguished me?

And most importantly,
Is the appreciation of me?
And whether I was competent enough.
To be the most helpful I could be.

And how much more merciful,
And the love I can show,
Before the Lord says to me:
Old man, it’s your time to go

Yes, I am Elon Musk

Skrywer se nota: Geïnspireer deur ons Ruimteman het ek die volgende gedig in Afrikaans en Engels geskryf:

Ruimteman

Credit — Unsplash

Vroeë lewe

Ruimteman is op 28 Junie 1971 in Pretoria, Suid-Afrika gebore. As kind was Ruimteman so verlore in sy dagdrome oor uitvindings dat sy ouers en dokters ‘n toets aanbeveel het om sy verhoor na te gaan omdat hulle nie met sekerheid kon se wat die jong man hoor nie!

Ten tyde van die egskeiding van sy ouers, het hy ‘n belangstelling in rekenaars ontwikkel. Hy het homself geleer hoe om te programmeer, en toe hy 12 was, het hy sy eerste sagteware verkoop: ‘n speletjie wat hy geskep het met die naam Blastar.

Op die laerskool was by kort gebou, ‘n introvert en leesgierig. Hy is geboelie tot hy 15 was en het skielik langer in lengte geword en geleer om homself met karate en stoei te verdedig.

Familie

Sy ma, Maye, is ‘n Kanadese model en die oudste vrou nog in ‘n CoverGirl-veldtog. Op ‘n stadium het sy in vyf poste gewerk om haar gesin te onderhou.

Errol, sy pa, is ‘n welgestelde Suid-Afrikaanse ingenieur.

Hy het sy vroeë kinderjare saam met sy broer Kimbal en suster Tosca in Suid-Afrika gebly nadat sy ouers geskei het toe hy 10 jaar oud was.

Onderwys

Op 17-jarige ouderdom, in 1989, verhuis hy na Kanada om aan die Queen’s University vir ‘n graad te studeer. Hy het daardie jaar sy Kanadese burgerskap verwerf. In 1992 het hy Kanada verlaat om besigheid en fisika aan die Universiteit van Pennsylvania te studeer. Hy studeer met ‘n graad in ekonomie en bly aan vir ‘n tweede baccalaureus graad in fisika.

Nadat hy Penn verlaat het, het hy na die Stanford-universiteit in Kalifornië vertrek om ‘n PhD in energie fisika te volg. Sy skuif was perfek met die internet-herlewing, en na net twee dae beëindig hy sy studie om deel van die Internet oorlewing te word. In 1995 het hy sy eerste onderneming, Zip2 Corporation, begin. Hy word ‘n Amerikaanse burger in 2002

Ruimteman

Video: https://youtu.be/KcTQ-MR0vpc

Tye het snel verbygegaan,
Soos in ‘n oogwink.
Oomblikke van weemoed,
En geluk het spoedig verby gegly.

Mense waarvan ek gehou het,
Het ontwikkel en vertrek,
Maar die lewe het nie tot stilstand gekom nie,
En nuwe mense het ontstaan en verder gegaan.

Die lewe was maklik en kontroversieel,
En die konflik was daar,
En die aanklagte as dit saak maak,
Oomblikke wat ek nie graag onthou nie.

Ek het my eie lewe verduur,
En ek het nog steeds my plek gevind,
Nagte gevul met onvolmaakthede,
En die sonsopkoms van nuwe dae.

En nou dat ek ouer word,
Vanselfsprekend meer volwasse,
Is al die dinge wat ek voorheen beduidend gevind het?
Nie die rede is waarom ek hier is nie?

En hoe al die vele dinge wat ek bereik het,
Nie die rede was vir my bekwaamhede nie?
Maar dit het my ‘n bietjie beter laat voel.
Om die lewe te kan verduur.

En die angs en die droefheid,
Dit het my elke dag gepla,
En na afloop van alles,
Sou dit soos mis voor die Son verdwyn.

Hoe ver ek my liefde uitgestrek het,
En aan ander siele uitgereik het,
Sou dit die akkurate meting wees,
Van die sukses wat ek was.

En hoe ruimer ek gedeel het,
Van my siel en my hart,
Sou dit uiteindelik wees,
Wat my onderskei het?

En wat veral belangrik is,
Is die waardering van my?
En of bekwaam genoeg was.
Om die nuttigste te wees wat ek kon wees.

En hoeveel meer barmhartig,
En die liefde wat ek kan toon,
Voordat die Here vir my sê:
Ou Man, dit is jou tyd om te gaan.

Ja, Ek is Elon Musk

Skrywer’s Nota: Elon Musk, ‘n briljante man, verlore vir Suid Afrika. Daar is niks in die land wat die rassistiese regering hom kan bied nie. Ons het vele mans en dames verloor wat nie onderdruk (gekook) wil word en woon in ‘n kommunistese land wat nie vir wit of swart mense omgee nie.

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet