Something Stupid

Video: https://youtu.be/kDvE5JNKbl8

Mattheus Frederik
3 min readSep 15, 2020

I know I stand in line
Until you think you have the time
To spend an evening with me
And if we go to some place to dance
I know that there’s a chance
You won’t be leaving with me
Then afterwards we drop into a quiet little place
And have a drink or two
And then I go and spoil it all
By saying somethin’ stupid like,

“I love you.”

I can see it in your eyes
You still despise the same old lies
You heard the night before
And though it’s just a line to you
For me it’s true
And never seemed so right before
I practice every day
To find some creative lines to say
To make the meaning come through
But then I think I’ll wait
Until the evening gets late
And I’m alone with you
The time is right; your perfume fills my head
The stars get red, and, oh, the night’s so blue
And then I go and spoil it all
By saying somethin’ stupid like,

“I love you.”

The time is right; your perfume fills my head.
The stars get red, and, oh, the night’s so blue.
And then I go and spoil it all.
By saying somethin’ stupid like,

“I love you.”
“I love you.”
“I love you.”
“I love you.”
“I love you.”
“I love you.”
“I love you.”
“I love you.”

Sinnelose Liefde

Video:https://youtu.be/siewoqsVp3U?list=PUjdqili0Uj6BWl8O4bP933g

Ek weet ek wag op jou
Totdat jy tyd het vir my
Om die aand saam met jou te kuier
En as ons op ‘n plekkie gaan dans
Weet ek dat daar ‘n kans is
dat ek dit weer alleen sal verlaat
Na die dans gaan ons na ‘n stil plekkie
En drink ‘n glasie of twee
En dan bederf ek alles
Deur iets sinneloos te sê soos:

“Ek is lief vir jou.”

Ek sien dit in jou oë
Jy verag dieselfde ou leuens
En jy het dit die vorige aand gehoor
En is net te onoortuigend vir jou
Vir my is dit egter waar
En die oomblik het so reg gelyk
Ek het elke dag ge-oefen
Om slim liefdes woorde te sê
Om die betekenis te laat deurskemer
Maar dan huiwer ek en besluit om te wag
Tot dit laat aand word saam met jou
En waaneer ons alleen is
Die tyd reg is, en jou reuk my verdoof
En die sterre rooi flonker, en, o, die nag so blou is
Bederf ek alles
Deur iets sinneloos te sê soos:

“Ek is lief vir jou.”

En die tyd is reg, en jou reuk my verdoof
Die sterre rooi flonker, en, o, die nag so blou is
En dan bederf ek alles
Deur iets sinneloos te sê soos:

“Ek is lief vir jou”
“Ek is lief vir jou”
“Ek is lief vir jou”
“Ek is lief vir jou”
“Ek is lief vir jou”
“Ek is lief vir jou.”

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet