S O S
Brandende soen, sagte vlees
Van my skedel af,
Tot onderkant my rug.
Heerlike hitte, Aanraking van vuur, soen duim vir duim.
omgekeer,
ek het omgedraai, hoër geklim,
En hoër gelig.
My ligaam ‘n ritme, my melodie,
word ‘n crescendo.
My greep verstyf om jou skouers, Jy hou aan my middel vas,
Los met ‘n sagte aanraking.
skielik was ons leeg, saad vervloei,
My kop rus in die kruin van jou nek. glimlag wat op jou lippe speel,
My hart pols in my bors.
“Goeie more,” fluister jou stem teen myne.
Ons ligame gloei
in omhelsing.
Saterdag Oggend Seks.(SOS)
Is daar ‘n beter manier,
Om ‘n naweek te begin?
Skrywer se nota: So ontmoet jy jou maat na die ewige. Die gedig is in Engels geskryf deur Agnes Louis en in Afrikaans vertaal. Pragtige, lieflike, week is hier
Translated into Afrikaans: Mattheus Frederik