Rock of Ages
Video Rock of Ages: https://youtu.be/gM7gt_cSxjw
Separated for me,
Let me hide in Thee;
Let the water and the blood,
From Thy riven side which flowed,
Be of sin the double cure,
Please save me from its guilt and power.
Not the labour of my hands
Can fulfil Thy law’s demands;
Could my attention no respite know,
Could my tears forever flow?
All could never erase,
Thou must save and save by forgiveness.
Nothing in my hands I bring,
Solely to Thy crucifix, I cling;
Naked, come to Thee for dress,
Helpless, look to Thee for mercy:
Foul, I to the fountain fly,
Wash me, Saviour, or I die.
While I draw this fleeting breath,
When mine eyes shall close in death,
When I soar to worlds unknown,
See Thee on Thy judgement throne,
Rock of Ages, divided for me,
Let me hide in Thee.
Rots van die Eeue
Video Die Land: https://youtu.be/p2hu9EU1bwo
U het plek gemaak vir my,
Laat my by U skuil;
Laat die water en die bloed,
Wat uit U ligaam vloei,
Die dubbele genesing van sonde bring,
Beskerm my teen die krag van skuld.
En die arbeid van my hande
Voldoen nie aan die eise van die wet nie;
En my siel sal onrustig wees,
En my trane vir ewig vloei,
En my sonde nooit reinig nie,
Red my deur U vergifnis.
Niks in my hande is volledig nie,
Aan u Kruisiging hou ek alleen vas;
Naak, kom ek na U om my te kleed,
Hulpeloos, kyk ek na U vir genade:
Vuil, vlug ek na die heilige fonteinwater,
Was my, Verlosser, of ek sterf?
Terwyl ek hortend asem haal,
My oë toemaak in die dood,
En sweef na onbekende wêrelde,
Kniel ek voor u Regterstoel,
Rots van Eeue,
U het plek gemaak vir my,
Laat my by U skuil.