One Moment in Time

Mattheus Frederik
3 min readAug 28, 2020

--

Dana Winner: https://youtu.be/iNKptkJ-t-E

Credit — Monique Naude — One Moment In Time

Each day I live
I want to be
A day to give
The best of me
I’m only one
But not alone
My finest day
Is yet unknown

I broke my heart
For every gain
To taste the sweet
I faced the pain
I rise and fall
Yet through it all
This many remains

I want one moment in time
When I’m more than I thought I could be
When all of my dreams are a heartbeat away
And the answers are all up to me
Give me one moment in time
When I’m racing with destiny
Then in that one moment in time
I will feel, I will feel eternity

I’ve lived to be
The very best
I want it all
No time for less
I’ve laid my plans
Now lay the chance
Here in my hands

Give me one moment in time
When I’m more than I thought I could be
When all of my dreams are a heartbeat away
And the answers are all up to me
Give me one moment in time
When I’m racing with destiny
Then in that one moment in time
I will feel, I will feel eternity

You’re a winner
For a lifetime
If you seize that
One moment in time
Make it shine

Give me one moment in time
When I’m more than I thought I could be
When all of my dreams are a heartbeat away
And the answers are all up to me
Give me one moment in time
When I’m racing with destiny
Then in that one moment in time
I will be, I will be, I will be free
I will be, I will be free

Verlore Oomblik Op Lewenspad

Gedig vertaal in Afrikaans: Mattheus Frederik

Hoorder van my Roepstem: https://youtu.be/0xFJr_DkknA

Krediet- Monique Naude- Ek is lief vir my Pa

Elke dag leef ek
Soos wat ek wil wees
Om elke dag te kan gee
Die beste wat ek kan wees
Ek is alleen
Maar eensaam nie
My beste dag
Is nog nie verhaal nie

Ek het my siel verwoes
Vir elke wins aan my geopenbaar
Om die soet te kan smaak
Het ek die pyn in my gesig ervaar
Ek loop en val elke dag
Tog deur alles
Bly daar baie oor om na te streef

Ek wil ‘n oomblik op my lewenspad hê
Waar ek meer kan wees
As wat ek gedink het ek is
As al my drome slegs ‘n hartklop weg is
En die antwoorde van my afhang
Gee my die oomblik op my lewenspad
As ek na my bestemming jaag
En in daardie oomblik van my lewenspad
Sal ek voel, sal ek die ewigheid voel
Dan het ek geleef om te bestaan
Om die heel beste te wees

Ek wil dit alles hê
Niks minder nie
Ek het my planne gemaak
Nou is die kans hier voor my
Gee my die oomblik op my lewenspad
Waar ek meer kan wees
As wat ek gedink het ek is

As al my drome slegs ‘n hartklop weg is
Word die antwoorde ontbloot aan my
Gee my een oomblik op my lewenspad
As ek na my bestemming jaag
Dan in daardie oomblik op my lewenspad
Sal ek voel, sal ek die ewigheid voel
En soos ‘n wenner
Vir altyd daarna gryp
En sal die oomblik op my lewenspad
Vir altyd skyn

Gee my die oomblik op my lewenspad
Waar ek meer is as wat ek gedink het, ek kan wees
As al my drome slegs ‘n hartklop weg is
En die antwoorde word aan my openbaar
Gee dit my die oomblik op my lewenspad
As ek na my bestemming jaag
Dat ek vry sal wees
Vry wees, ek sal vry wees, wat ek vry sal wees
Ek sal vry wees, ek sal vry wees

Lied, “One Moment In Time” Vertaal: Mattheus Frederik

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet