On Ageing
By Maya Angelo
When you see me sitting quietly,
Like a sack left on the shelf,
Don’t think I need your chattering.
I’m listening to myself.
Hold! Stop! Don’t pity me!
Hold! Stop your sympathy!
Understanding if you got it,
Otherwise, I’ll do without it!
When my bones are stiff and aching,
And my feet won’t climb the stair,
I will only ask one favour:
Bring me no rocking chair.
When you see me walking, stumbling,
Don’t study and get it wrong.
’Cause tired don’t mean lazy
And every goodbye ain’t gone.
I’m the same person I was back then,
A little less hair, a little less chin,
A lot fewer lungs and much less wind.
But ain’t I lucky I can still breathe in.
Veroudering
Deur Maya Angelo
As jy my stil sien sit,
Soos ‘n sak op die rak,
Het ek nie jou geklets nodig nie.
Ek luister na myself.
Wag! Stop! Moet my nie bejammer nie!
Wag! En stop jou simpatie!
As jy dit verstaan en regkry,
Waaneer my bene styf en seer is,
En my voete die trappe moelik klim,
Sal ek een guns vra:
Ek wil nie ‘n wiegstoel hê nie.
As jy sien ek loop en struikel,
Moenie redeneer en dit verkeerd kry nie.
Moeg beteken nie ek is lui nie
My laaste afskeid is nog nie hier nie.
Ek is dieselfde persoon wat ek destyds was,
bietjie minder hare, ‘n bietjie minder ken,
Baie minder longe en baie minder lug.
Maar ek is gelukkig om steeds te kan asemhaal.
En om 16 jaar oud te wees.(Sic)