No More Boleros

Gerard Joling

What can I say?
There’s an empty place where your love
Filled my life
And I know
That a part of you will always be a part of me

One summer night
And the sky is full of wishes
That won’t arrive
How can I be
In a world without your eyes to look at me?

No more boleros
No more nights to dance the dance of love
Only lonely hearts
No more boleros

I hear the song
And your arms always made me feel so warm
Now you’re gone, I’ll be dancing all alone

No more boleros
No more nights to dance the dance of love
Only lonely hearts
No more boleros

No more boleros
No more nights to dance the dance of love
Only lonely hearts
No more boleros.

Geen Boleros meer nie

https://youtu.be/xMT6_UVRQFE

Vertaling: Mattheus Frederik

Hoe sê ek dit?
Daar is ‘n leë plek waar jou liefde was
Dit het my lewe gevul
En ek weet
Dat ‘n deel van jou altyd ‘n deel van my lewe sal wees

Die intieme somernagte
Die lug gevul met uitnodiging
Maar niks sal gebeur nie
Want hoe kan dit wees
Dat ek In ‘n wêreld is sonder jou oë wat na my kyk?

Geen bolero’s meer nie
Geen aande om die dans van die liefde te dans nie
Net eensame harte
Geen bolero’s meer nie

Ek hoor die liedjie
En jou arms het my altyd so warm laat voel
As jy weg is, sal ek alleen dans
Geen bolero’s meer nie

Geen aande om die dans van die liefde te dans nie
Net eensame harte
Geen bolero’s meer nie
Geen bolero’s meer nie

Geen aande om die dans van die liefde te dans nie
Net eensame harte
Geen bolero’s meer nie.
Geen bolero’s meer nie.

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet