Ne me Quitte pas.

(Don't leave me)

Mattheus Frederik
2 min readAug 11, 2020

Video: https://youtu.be/PVXEoZZcRQs

Sometimes when everyone is gone
And dead silence settles in my room
I leave this world for a time
To listen to the love whispering
Your voice from the past.

I remember the kitchen
- table shiny bright;
I hear you pour coffee
(In your blue enamel mug)
And stir the coffee around.

And I dream of your dancing
With me, the lady of Paris.
And I listen to your shuffling feet.
Patting: “Do not leave me.”
Across the wooden floor of our home.

Ne me Quitte pas.

(Moet my nie los nie)

Video:https://youtu.be/Kn55LHKg_70

Soms as almal weg is
En doodse stilte in my kamer neerdaal
Verlaat ek hierdie wêreld na ‘n tyd
Om na die liefde te luister
Van jou stem uit die verlede.

Ek onthou die kombuis
- tafel blink helder;
Ek hoor hoe jy koffie skink
(In jou blou emalje-beker)
En die koffie rond roer.

En ek droom van jou dans ritme
Met my, die dame van Parys.
En ek luister na jou skuifelende voete.
Wat tik “Moenie my verlaat nie.”
Skuifel oor die houtvloer van ons huis.

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet