Miserere

Mattheus Frederik
3 min readSep 23, 2020

Video: https://youtu.be/EYBHNLdwzbs

Credit — Unsplash

Miserere

Miserere, misero me
Però brindo alla vita
Ma che mistero è la ma vita
Che mistero
Sono un peccatore
dell’anno Ottantamila
Un menzognero
Ma dove sono
cosa faccio
Come Vivo?
Vivo nell’anima del mondo
Perso nel vivere profondo
Miserere, misero me
Però brindo alla vita
Io sono il santo che ti ha tradito
Quando eri solo
E vivo altrove e osservo il mondo
Dal cielo
E vedo il mare
e le foreste
e vedo me che
Vivo nell’anima del mondo
Perso nel vivere profondo
Miserere
misero me
Però brindo alla vita
Se c’è una notte buia abbastanza
Da nascondermi, nascondermi
Se c’è una luce, una speranza
Sole magnifico che splendi dentro me
Dammi la gioia di vivere
Che ancora non c’è
Miserere, miserere
Quella gioia di vivere
Che forse ancora non c’è

Miserable

Video: https://youtu.be/7EpGS91D9WI

Credit-Unsplash

Miserable

Miserable, sad, am I
Because I drink to live
But life is a mystery
And I’m a sinner
Of the year eighty thousand
Liar that I am
But where are they?
That worries what I do
How do I live?
I live in the soul of the world
Lost in a hidden life
Miserable, miserable, am I
But I drink to live
I am the saint who betrayed you
When you were alone
And I live in heaven
And observe the world
From the air
And I see the sea
And the forests
And I live in it
I live in the soul of the world
Lost in a hidden life
I’m miserable
But I drink to live
And if the night is dark enough
I hide my sins, and I hide my sins
And there is light, and hope
And the beautiful sun that shines inside me
Gives me the joy of living
The happiness of life that still eludes me
Miserable, miserable am I
That joy of life
This still eludes me.

Ellendig

Video:https://youtu.be/yErzr5TpG4E

Krediet-Unsplash

Ellendig

Ellendig, hartseer, is ek?
Want ek drink om te lewe
Maar die lewe is ‘n raaisel
En ek is ‘n sondaar
Van die jaar tagtig duisend
Leuenaar wat ek is
Maar waar is hulle?
Die wat bekommerd is oor wat ek doen
Hoe ek lewe?
Ek leef in die siel van die wêreld
Verlore in ‘n verborge lewe
Ellendig, ellendig, is ek
Maar ek drink om te lewe
Ek is die heilige wat jou verraai het
Toe jy alleen was
En ek woon in die hemel
En neem die wêreld waar
Uit die lug
En ek sien die see
En die woude
En ek leef daarin
Ek leef in die siel van die wêreld
Verlore in ‘n verborge lewe
Ek is ellendig
Maar ek drink om te lewe
En as die nag donker genoeg is
Steek ek my sondes weg, en steek my sondes weg
En daar is lig en hoop
En die pragtige son wat in my binneste skyn
Gee my die vreugde van lewe
Die lewensgeluk wat my steeds ontwyk
Ellendig, ellendig is ek
Daardie lewensvreugde
Dit ontwyk my steeds.

--

--

Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.