Liefde en Kamaraderie

Mattheus Frederik
4 min readApr 3

--

1969-toe ons nog baie jonk was!

My liefste vriend, ek het jou altyd gekoester as een van my beste vriende. Ons het ‘n vol lewe gelei, met mekaar gespot en gelag vir die foute wat ons gemaak het. Jy was ‘n goeie voorbeeld en het reggestaan in al die besluite wat jy geneem het. Jy het baie sosiale dinge vir die familie gedoen en as Boer en vriend het jy altyd die regte finansiële antwoord en raad gehad. Gert, my broer, ek sal altyd, nou en in die hemel jou en jou geselskap soek! Lief vir jou en leef vir ewig my vriend!

My manier

https://music.youtube.com/watch?v=SCstk3UmLKw&feature=share

Liedjie deur Frank Sinatra

… En nou, die einde is naby
En so staar ek die laaste struikelblok in die gesig
My vriend, ek sal dit duidelik sê
Ek sal my saak stel, waarvan ek seker is
Ek het ‘n lewe geleef wat vol is
Ek het elke snelweg gereis
En meer, baie meer as dit

Ek het dit op my manier gedoen

… Ja teleurstellings, ek het ‘n paar gehad
Maar dan weer, te min om op te noem
Ek het gedoen wat ek moes doen
En dit sonder terughouding deurgesien
Ek het elke roete beplan
Elke struikelende tree langs die pad
En meer, baie meer as dit

Ek het dit op my manier gedoen

… Ja, daar was tye, ek is seker jy het geweet
Toe ek meer afgebyt het as wat ek kon kou
Maar deur dit alles, wanneer daar twyfel was
Ek het dit gesluk en uitgespoeg
Ek het dit alles in die gesig gestaar, en ek het deurgedruk

En het dit op my manier gedoen

… Ek het liefgehad, ek het gelag en gehuil
Ek het my versadig, my deel van wen en verloor
En nou, soos die trane bedaar
Vind ek dit alles so amusant
Om te dink ek het dit alles gedoen
En mag ek sê, nie op ‘n terughoudende manier nie
O, nee, o, nee, nie ek nie

Ek het dit op my manier gedoen

… Want wat is ‘n man, wat het hy?
Indien nie homself nie, dan het hy niks
Om die dinge te sê wat hy werklik voel
En nie die woorde van een wat neerbuig nie
Die rekord wys ek het die houe geneem
En het dit op my manier gedoen

… Ja, dit was my manier

Love and Camaraderie.

Credit-Gert Greyling

My dearest friend, I have always cherished you as one of my best friends. We lived a whole life, joked with each other and laughed at our mistakes. You were a good example and stood tall in all your decisions. You did many social things for the family. As a farmer and friend, you always had the correct financial answer and advice. Gert, my brother, I will always seek you and your companionship now and in heaven! Love you and live forever, my friend!

My Way

https://music.youtube.com/watch?v=M90BHwNXn-0&feature=share

Song by Frank Sinatra

… And now, the end is near
And so I face the final curtain
My friend, I’ll say it clear
I’ll state my case, of which I’m certain
I’ve lived a full life
I travelled each and every highway
And more, much more than this

I did it my way

… Regrets, I’ve had a few
But then again, too few to mention
I did what I had to do
And saw it through without exemption
I planned each charted course
Each careful step along the byway
And more, much more than this

I did it my way

… Yes, there were times; I’m sure you knew
When I bit off more than I could chew
But through it all, when there was doubt
I ate it up and spat it out
I faced it all, and I stood tall

And did it my way

… I’ve loved, I’ve laughed and cried
I’ve had my fill, my share of losing
And now, as tears subside
I find it all so amusing
To think I did all that
And may I say, not in a shy way
Oh, no, oh, no, not me

I did it my way

… For what is a man, what has he got?
If not himself, then he has nought
To say the things he truly feels
And not the words of one who kneels
The record shows I took the blows
And did it my way

… Yes, it was my way

--

--

Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.