Leisure
By W. H. Davies
No Time To Stand and Stare: https://youtu.be/NZIrsuL3A6A
Author’s Note: Met two people with a sense of beauty, love of life, simplicity, intelligence, grounded, ambitious, tenacious, loyal, energetic, warm-hearted… and I should also mention beautiful. In the photo’s taken nature smiles down on them naturally, and become totally amazing because they knew how to take advantage of it!
Love plays an important role in their life, and they engage themselves with fervour, wisdom and gratitude. They do a lot to deserve their happiness, and their significant other is willing and paying back in kind.
They have enough personality and magnetism to enjoy life. Have faith in themselves, in their ideas and initiatives. And above all these two people have found the time to stand firm and stare at all the beauty God provided.
What is this life if, full of care,
We have no time to stand and stare
No time to stand beneath the boughs,
And stare as long as sheep and cows
No time to see, when woods we pass,
Where squirrels hide their nuts in grass
No time to see, in broad daylight,
Streams full of stars, like skies at night
No time to turn at Beauty’s glance,
And watch her feet, how they can dance
No time to wait till her mouth can,
Enrich that smile her eyes began
A poor live this if, full of care,
We have no time to stand and stare.
Ontspanning
Deur W. H. Davies
Vertaal in Afrikaans: Mattheus Frederik
Saterdag Oggend: https://youtu.be/4E7XHOotTX0?list=PLGCKXniI-5FZKDN5rfH2CuXVF1YOVPhFO
Nota van die Outeur: Ontmoet twee mense met ‘n gevoel van skoonheid, liefde vir die lewe, eenvoud, intelligensie, gegrond, ambisieus, hardnekkig, lojaal, energiek, hartlik … en ek moet ook mooi noem. Op die foto’s geneem glimlag die natuur vir hulle, en raak heeltemal verbasend mooi omdat hulle weet hoe om dit te benut!
Liefde speel ‘n belangrike rol in hul lewe, en hulle betrek hulself met ywer, wysheid en dankbaarheid. Hulle doen baie om hul geluk te verdien, en hul lewensmaat is bereid om mee te werk in die liefdesverhaal.
Hulle het genoeg persoonlikheid en magnetisme om die lewe te geniet. Vertrou op hulself, in hul idees en inisiatiewe. En bowenal het hierdie twee mense die tyd gevind om vas te staan en te staar na al die skoonheid wat God voorsien het.
Wat is hierdie lewe so vol sorg,
Ons het nie tyd om te staan en staar nie
Geen tyd om onder die takke te staan nie,
En so lank soos skape en koeie te staar nie
Geen tyd om te staar as die landskap verby gaan nie,
Waar eekhorings hul neute in gras wegsteek nie
Geen tyd om helder oordag te kyk na,
Strome vol sterre soos in die nag hemel nie
Geen tyd om met een blik die skoonheid van die natuur,
Dop te hou en te sien hoe haar voete dans nie
Geen tyd om te wag totdat haar mond,
glimlag met die lag wat in haar oë begin is nie
Ons lewe ‘n swak lewe wat vol sorg is,
Omdat ons nie tyd het om te staan en staar nie.