Invictus (On-oorwonne Springbokke)

Olympus Play Cancelled In Japan 2020

By William Ernest Henley

Out of the night that covers me,
Black as the pit from pole to pole,
I thank whatever gods may be.

For my unconquerable soul.

In the fell clutch of circumstance
I have not winced nor cried aloud.
Under the bludgeoning of chance
My head is bloody but unbowed.

Beyond this place of wrath and tears
Looms but the Horror of the shade,
And yet the menace of the years
Finds and shall find me unafraid.

It matters not how straight the gate,
How charged with punishing the scroll,
I am the master of my fate,
I am the captain of my soul.

On-oorwonne

Deur William Ernest Henley. Vertaling in Afrikaans: Mattheus Frederik.

https://youtu.be/xk0CQ9oqjPM

Die nag wat my bedek,
Swart soos die gat van kant tot kant,
Dank ek al die gode ook
Vir my onoorwinlike siel.

In die geval van die omstandighede
Het ek nie geween of gehuil nie.
Onder die aanval van my lot
Is my kop bebloed, maar nie afgebuig nie.

Verby hierdie plek van toorn en trane
Leef maar die verskrikking van die skaduwee,
En tog die bedreiging van die jare
Soek en vind my onbeangs.

Dit maak nie saak hoe skeef die hek is nie.
En hoe bestraf ek is in die boekrol nie,
Ek is die baas van my lot,
En die kaptein van my siel.

In Afrikaans vertaal: Mattheus Frederik

Hoera Springbokke

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet