If You Go Away
Writer: Mattheus Frederik
Video: https://youtu.be/NXAAQhmsjGs
I’m losing my mind, and I’m afraid
That no one can save me
The all or nothing option drove me crazy
I need someone to heal me
Someone to know
Someone to own
Someone to hold on to
It’s easy to say
But love is never the same
I quite liked your way of numbing my pain
And now the day is smeared with blood
And flows over into the night
And you are not here
To help me with rejection
I let go of my warning senses
And do not expect you to leave me
I got used to being someone you loved
I now fear no one cares for me
This loving way of you, all or nothing,
Made me used to sleep without you
Now I have to meet someone
Someone to heal me
Someone to own
And to know how it feels
It’s easier said than done, but it’s never like before.
Thank you helping me escape in love
Now the day is smeared with blood
And flows over into the night
And you’re not here any more
To help me with rejection
I let go of my warning senses
And now you left me
I’m quite used to being someone you love
And I close my eyes when life is so painful
And I throw myself into your arms
To be safe in your vicinity
Until I can be normal again
Now the day is full of blood
And it flows over into the night
And now you’re not here
To help me with my problems
I let go of my warning senses
And now you have left me
I got used to it
To be someone you loved
But now the day is smeared with blood
And it flows over into the night
And now you’re not here
To help me with rejection
I let go of my warning senses
And now you have left me
I got quite used to it
To be someone you loved
I let go of my warning senses
And then you pulled out the rug under me
I got quite used to it
To be someone you loved
Moenie Weggaan Nie
Author: Mattheus Frederik
Video: https://youtu.be/HsiWgyMadn4
Ek is besig om my verstand te verloor en vrees
Dat daar niemand is wat my kan red nie
Die opsie alles of niks het my regtig mal gemaak
Ek het iemand nodig om my heel te maak
Iemand om te ken
Iemand om te besit
Iemand om aan vas te hou
Dit is maklik om dit te sê
Maar die liefde is nooit dieselfde nie
Ek het nogal gehou van jou manier om my pyn te verdoof
En nou is die dag met bloed besmeer
En vloei dit oor tot in die nag
En jy is nie hier nie
Om my met verwerping te help nie
Ek het my waarskuwing sintuie in die steek gelaat
En nie verwag jy gaan my verlaat nie
Ek het gewoond geraak om iemand te wees vir wie jy lief was
Ek nou vrees ek daar is niemand wat vir my omgee nie
Hierdie liefdevolle manier van jou, alles of niks,
Het my gewoond gemaak om sonder jou te slaap
Nou moet ek iemand ontmoet
Iemand om my te genees
Iemand om te besit
En om te weet hoe dit voel
Dit is makliker gesê as gedaan; maar dit is nooit soos voorheen nie
Dankie dat jy my gehelp het om in liefde te ontvlug
Nou is die dag met bloed besmeer
En vloei oor tot in die nag
En jy is nie meer hier nie
Om my met verwerping te help nie
Ek het my waarskuwing sintuie in die steek gelaat
En nou het jy my verlaat
Ek het nogal gewoond geraak om iemand te wees wat jy liefhet
En sluit ek my oë as die lewe so seer is
En werp ek my in jou arms
Om veilig te wees in jou nabyheid
Tot ek weer normaal kan wees
Nou is die dag vol bloed besmeer
En vloei dit oor tot in die nag
En nou is jy nie hier nie
Om my met my probleme te help nie
Ek het my waarskuwing sintuie in die steek gelaat
En nou het jy my verlaat
Ek het gewoond daaraan geraak
Om iemand te wees vir wie jy lief was
Maar nou is die dag met bloed besmeer
En vloei dit oor in die nag
En nou is jy is nie hier nie
Om my met verwerping te help nie
Ek het my waarskuwing sintuie in die steek gelaat
En nou het jy my verlaat
Ek het nogal gewoond geraak daaraan
Om iemand te wees wat jy lief gehad het
Ek het my waarskuwing sintuie in die steek gelaat
En toe trek jy die mat onder my uit
Ek het nogal daaraan gewoond geraak
Om iemand te wees wat jy lief gehad het