I Will Love You All My Life
Author: Mattheus Frederik
You are my love.
Joking with my mind
And invent fire in my heart
Startlingly you came to fight,
The battle against all my grief
You are my beloved silly fool.
Which gets me ashamed?
And make me laugh aloud
The enlightenment in my life,
The spark in my day
You are my listening ear,
To give me a new perspective
My reliable soundboard
Light my way after dark,
And roused me up
You have no idea of your worth,
A cherished treasure to me
It makes you even more unique,
You are amazingly accomplished in love
You are in my love desires.
Turmoil my mind
My heart belongs to you
Forever and now
Ek Sal Jou Altyd Liefhê
Jy is my liefde.
En maak grappies met my gedagtes
En ontlont die vonk in my hart
En jy het gekom om te veg,
Teen my smart
Jy is my geliefde dwaas.
Wat my beskaamd laat?
En my hardop laat lag
Die verlossing in my lewe,
Die vuur in my dag
Jy is my luisterende oor,
Om my ‘n nuwe perspektief te gee
My betroubare klankbord
Lig in my donker pad,
En maak my opgewek
Jy het geen idee van jou waarde nie,
’n Waardevolle skat vir my
Dit maak jou nog meer uniek,
Jy is ongelooflik suksesvol in liefde
Jy is my liefde begeertes.
En maak my brein deurmekaar
My hart behoort aan jou
Vir ewig en nou