I Love You
https://youtu.be/WXWjMlWdxl0
I love your dreams
It looks for the wonderful, the brilliant and the immeasurable
I love your passions
It shows that you are savouring life
I love your emotions
This is the window to your heart
I love your memoir
This is the basis for who you are
I love your genius
It is full of mysticism
I love your philosophy
It is filled with the influence of God
I love your driving strength
It declines to give up
I love your fantasies
It shows that you understand tomorrow
I love your playfulness
It echoes your joy of life
I love you touching
It shows you care
I love your composure
It shows you believe
I love your intensity
It shows the sparkle within you
But above all, I love your soul
You never stopped loving
You never stopped searching
You refuse to be disappointed
You seek the light in the dark
You never give up
You believe in love
You are pure and sincere
Your scent lingers like a bouquet of wildflowers
And this is why I love you
Author: Mattheus Frederik
Ek Het Jou Lief
Ek is lief vir jou drome
Dit soek die wonderlike, die briljante en die onmeetlike
Ek hou van jou passie
Dit wys jy geniet die lewe
Ek hou van jou emosies
Dit is die venster na jou hart
Ek is mal oor jou memoires
Dit wys wie jy is
Ek is lief vir jou hederheid van gees
Dit is vol mistiek
Ek hou van jou filosofie
Dit is gevul met die invloed vir God
Ek hou van jou dryfkrag
Dit weier om op te gee
Ek is mal oor jou fantasieë
Dit wys dat jy môre verstaan
Ek is mal oor jou speelsheid
Dit weerspieël jou lewensvreugde
Ek hou van jou aanraking
Dit wys dat jy omgee
Ek is mal oor jou kalmte
Dit wys dat jy glo
Ek hou van jou intensiteit
Dit wys die sprankel in jou binneste
Maar bowenal hou ek van jou siel
Jy het nooit opgehou om lief te hê nie
Jy het nooit ophou soek nie
Jy weier om teleurgesteld te wees
Jy soek lig in die donker
Jy gee nooit op nie
Jy glo in liefde
Jy is suiwer en opreg
Jou geur talm soos ‘n ruiker wildeblomme
En dit is hoekom ek jou liefhet