I Have a Dream
Music Video: https://youtu.be/fSQpsk-d3Po
I have a dream
A song to sing
To help me cope
With anything
If you see the wonder
Of a fairy tale
You can take the future
Even if you fail
I believe in angels
Something good in everything I see
I believe in angels
When I know, the time is right for me.
I’ll cross the stream
I have a dream, oh yeah
I have a dream
A fantasy
To help me through
Reality
And my destination
Makes it worth the while
Pushing through the darkness
Still another mile
I believe in angels
Something good in everything I see
I believe in angels
When I know, the time is right for me.
I’ll cross the stream
I have a dream
I have an idea
A song to sing…
Ek Het ’n Droom
Musiek Video: https://youtu.be/eh5X2wdpdik?list=RDeh5X2wdpdik
Ek het ‘n droom
n’ Liedjie om te sing
Om my te help om
Met enige probleem om te gaan
As jy die wonder kan sien
‘n sprokie om die vrees te dood
kan jy die toekoms verower
Al misluk jy
Ek glo in engele
Iets goed in alles wat ek sien
Ek glo in engele
Ek weet, die tyd is reg vir my
Ek sal die stroom oorsteek
Na my droom
Ek het ‘n droom
Fantasie
Om my deur te help
Na die werklikheid
Na my bestemming
Dit is die moeite werd
dring deur die duisternis
Nog ‘n entjie
Ek glo in engele
Iets goed in alles wat ek sien
Ek glo in engele
Ek weet, die tyd is reg vir my
Ek sal die waterstroom oorsteek
Na my droom
Ek het ‘n droom
‘n Liedjie om te sing …