I Did It My Way
Elvis Presley Video: https: //youtu.be/sbTfk9Z0noI
Author’s Note: I’ve had my share of concerns in life, though sometimes more than others have. I’ve learned that happiness, or a lack of it, never really comes from my friends or foes and that it’s really up to me to be happy doing it my way. But there is a downside if you don’t listen to good advice when things go wrong! You shorten a beautiful life and all we now have of you, Elvis, is the music you left behind, music that made you famous and made us forever love you!
Circumstances do not choose my destiny,
Yet whether I’d be pleased or not…
I did it my way.
To leave hurtful thoughts behind
Or allow them to bother my soul…
I did it my way.
To fuss over a mistake when it’s done
Or learn from it and move on…
I did it my way.
To be disturbed by what people say?
Or disregard them and go my own way…
I did it my way.
To conceal my feelings, pent-up, unspoken,
Or say my mind and ease the burden…
I did it my way.
To appreciate what I’ve been able to gain
Or ungratefully regard it with arrogance…
I did it my way.
I get to choose my lot,
But whether I’ll be happy or not
I did it my way.
Ek Sal Nie Bang Wees Nie
Joe Niemand Video:https://youtu.be/9p8Lef6IdoM
Skrywers Nota: Ek het my eie probleme in die lewe gehad, soms meer as ander mense. Ek het geleer dat geluk — of ‘n gebrek daaraan — nooit regtig van my vriende of vyande afkomstig was nie, en om dit op my manier te doen, die beste manier was om gelukkig te wees. En al doen ek dit nie op my manier nie, en word ons vermoor en polities afgetakel, sal ek sal nie bang wees nie.
Omstandighede kies nie my noodlot nie,
Maar of ek tevrede sou wees of nie…
Ek sal nie bang wees nie
Om seer gedagtes agter te laat
Of hulle toelaat om my siel te pla…
Ek sal nie bang wees nie
Om ‘n fout te maak as dit klaar is
Leer daaruit en gaan aan…
Ek sal nie bang wees nie
Om gesteur te word deur alles wat mense sê
Ignoreer ek dit en gaan my eie gang…
Ek sal nie bang wees nie
Om my gevoelens opgeprop, onuitgesproke te verberg
Of my gedagtes te spreek en die las te verlig…
Ek sal nie bang wees nie
Om te waardeer wat ek uit die lewe kon kry
Of ondankbaar dit met arrogansie te beskou…
Ek sal nie bang wees nie
Ek kies nie altyd my noodlot nie,
Maar of ek gelukkig sal wees of nie
Ek sal nie bang wees nie