Hou die laaste dans vir my!

https://youtu.be/QXRx6etU4Ws

Mattheus Frederik
2 min readJul 22, 2021
Krediet-Pinterest

Skrywers Nota: Susan De Klerk het nie besef dat die laaste dans van die aand met Willem haar laaste dans met hom sou wees nie. Willem is skielik oorlede en ‘n groot verlies in die familie. RIV Geliefde Swaer en Broer

Ek kan elke dans saam met Willem dans
Wie in my oë kyk, en my styf vashou
En ek kan met elke glimlag saam met Willem lag
Met Willem wat my hand onder die floulig hou
Maar ek moenie vergeet van Andre wat my huistoe neem nie
En in sy arms ek gaan wees nie
So Willem skat, bêre die laaste dans vir my
O, ek weet dat die musiek goed is
En soos vonkelwyn, geniet ons dit
Ons lag en sing, maar terwyl ons bymekaar is
Willem, moet nie jou hart aan iemand gee nie
En moenie vergeet van die Verlosser wat jou huistoe neem nie
En in wie se arms jy gaan wees nie

So Willem skat, bêre die laaste dans vir my
Liefste broer, jy weet ek is so lief vir jou
Kan jy dit nie voel as ons mekaar aanraak nie?
Ek sal jou moet laat gaan
Al is ek so lief vir jou
Ons kan dans, lag en aangaan
Tot die nag verby is

En dan is dit tyd om te gaan
As Hy vra of jy alleen is
En of Hy saam met jou huis toe kan loop, moet jy vir hom ja sê
Moenie vergeet wie Hy is wat jou huistoe neem nie
En in wie se arms jy gaan wees nie
Daarom hou die laaste dans vir my
Die heel laaste dans
Vir my

--

--

Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.