His Presence
© Alora M. Knight
Music Video: https://youtu.be/EJqiV55JnX0
Published: April 2018
A friend of mine once asked me:
Just how could I believe
In someone, I never saw,
Nor spoken words received.
I thought, perhaps, I should explain
Just why I have no doubt
That it was God’s creativeness
That brought this world about.
I only have to look around
To know that He is there.
I see and feel and hear Him.
That’s why I’m so aware.
I see Him in the raindrops
That nourish trees and flowers.
I see Him in the rainbows
That followed showers.
I see Him in a mother’s love
When looking at her child.
So thankful that this miracle
Pure and undefiled.
I see Him in the wrinkled face
That experienced so many years,
Knowing it was faith in Him
That overcame all fears.
I hear Him when a meadow-lark
Trills out its joyful song.
I hear Him when the thunder
Blast forth so loud and strong.
I see the beauty of Him
In the butterflies on the wing.
The feathers of the peacock
The colours He can bring.
I feel Him when a playful breeze
Blow gently through my hair.
When the sun shines warmly on my face,
I know that He is there.
His strength shows in the mountains
And the ever pounding seas.
A kitten’s purred affection
Shows how gentle love can be.
I have no pictures
To hang upon my wall.
I do not need a portrait,
His presence to recall.
For those who wish to listen,
It played throughout the land.
The symphony of life itself,
Directed by His hand.
Sy Teenwoordigheid
Musiek Video: https://youtu.be/IU_kXna3Ns8?list=RD80wZmzuaVfg
‘n Vriend van my het my een keer gevra
Hoe kon ek glo?
Aan iemand wat ek nooit gesien het nie.
Geen gesproke woord ooit ontvang het nie.
Ek het gedink ek moet verduidelik
Waarom ek nie twyfel nie?
Dit God se skepping was
Wat hierdie wêreld tot stand gebring het.
Ek hoef net rond te kyk
Om te weet dat Hy daar is.
Ek sien en voel en hoor Hom.
Daarom is ek so bewus van Hom.
Ek sien Hom in die reën druppels
Hulle voed bome en blomme.
Ek sien Hom in die reënboog
Soms na stort reën.
Ek sien Hom in moederliefde
As sy na haar kind kyk.
So dankbaar vir hierdie wonderwerk
Heilig en onbesmet.
Ek sien Hom in die gekreukelde gesig
Dit het soveel jare verouder,
Die wete dat dit geloof in Hom was
Het alle vrese oorkom.
Ek hoor Hom as ‘n voel in weiland
Wat die vreugdevolle liedjie fluit.
Ek hoor Hom as die donderweer
Kragtig en grommend rommel.
Ek sien die skoonheid van Hom
In die vlerke van skoenlappers.
Die vere van die pou
Die kleure wat Hy bring.
Ek voel Hom as ‘n speelse briesie
Wat liggies deur my hare blaas.
As die son warm op my gesig skyn,
Weet ek dat Hy daar is.
Sy krag wys in die berge
En die immer dreunende see.
‘n kaitjie se purrende liefde
Toon hoe sagmoedige liefde kan wees.
Ek het geen foto’s nodig,
Om op te hang aan my muur nie.
Ek het nie ‘n portret nodig,
Om Sy teenwoordigheid te onthou nie.
Vir diegene wat wil luister,
Die lied word dwarsdeur die land gespeel.
Die simfonie van die lewe self,
Deur Sy Hand Gedirigeer.