He’s crazy
Crazy over me
Mama, I found someone
Like you said would come along
He’s a sight, so unlike
Any man I’ve known
I was afraid
To let him in
’Cause I’m not the trusting kind
But now I’m convinced
That he’s heaven-sent
And must be out of his mind Mama, he’s crazy
Crazy over me
And in my life is where he says
He always wants to be
I’ve never been so loved
He beats all I’ve ever seen
Mama, he’s crazy
He’s crazy over me and, Mama, you’ve always said
Better look before you leap
Maybe so, but here I go
Lettin’ my heart leads me
He thinks I hung
The moon and stars
I think he’s a livin’ dream
Well, there are men
But ones like him
Are few and far between Mama, he’s crazy
Crazy over me
And in my life is where he says
He always wants to be
I’ve never been so loved
He beats all I’ve ever seen
Mama, he’s crazy
He’s crazy over me
Oh, yeah, Mama, he’s crazy
He’s crazy over me
Hy is mal
Mal oor my
Mamma, ek het iemand gekry
Soos Mama gesê het, het aangekom
Hy is pragtig, so anders as
Enige man wat ek geken het
Ek was bang
Om hom te laat inkom
Want ek is die wantrourige soort
Maar nou is ek oortuig
Hy is deur die hemel gestuur
En hy moet mallerig wees Mamma, want hy is mal
Mal oor my
En in my lewe is wat hy sê
Hy altyd wil wees
Ek was nog nooit so geliefd nie
Hy doof alles uit wat ek nog ooit gesien het
Mamma, hy is mal
Hy is mal oor my, en Mamma, jy het nog altyd gesê
Kyk weer voordat jy die sprong waag
Miskien wel, maar hier gaan ek
Ek laat my hart my lei
Hy dink ek het die hemel gemaak
Die maan en sterre gehang
Ek dink hy is ‘n lewende droom
Wel, daar is ander mans
Maar mense soos hy
Mama is min, hy is mal
Mal oor my
En in my lewe is waar hy
Hy altyd wil wees
Ek was nog nooit so geliefd nie
Hy doof alles uit wat ek nog ooit gesien het
Mamma, hy is mal
Hy is mal oor my
O, ja, Mamma, hy is mal
Hy is mal oor my