Hartseer Wals
--
https://youtu.be/tk2ybCeOPrE?list=RDMM
Moedig, ons sal wag vir die toekoms
Moedig, ons sal wag vir die toekoms
Jammer dat jy nou weg is
Maar ons sal vreesloos wees
Wag vir ‘n reünie
Dis moeilik om te groet
Maar ons sal wag
Vir ons reünie
Saam met jou en al ons ou vriende
Ons is nie aan die einde nie
Maar vir jou ‘n nuwe begin
En vir ons om in die ry te staan
Weer te ontmoet wanneer die hek oopgaan
Tussen die tydelike en die ewigheid
Waar vrede en liefde wag
Vrede en liefde wag
Wag
Tussen die tydelike en die ewigheid
Waar vrede en liefde wag
Vrede en liefde wag
Wag
Ons is nie aan die einde nie
Maar vir jou ‘n nuwe begin
En vir ons om in die ry te staan
Weer te ontmoet wanneer die hek oopgaan
Tussen die tydelike en die ewigheid
Waar vrede en liefde wag
Vrede en liefde wag
Wag
Sorrow Waltz
Courageous, we will wait for the future
Too bad you’re gone now
But we will be fearless
Waiting for a reunion
It’s hard to say goodbye.
But we will wait
For our reunion
With you and all our old friends
We are not at the end.
But for you, a new beginning.
And for us to stand in line.
To meet again when the gate opens.
Between the temporal and eternity
Where peace and love await
Peace and love awaits
Awaits