“Erfenis van Tweedragt”

Mattheus Frederik
2 min readMar 14, 2024

In die land waar olyfbome eens geblom het,
Waar sand van ou tale teenmekaar vloei,
Joodse volk in ‘n ewige stryd verstrengel,
Te midde van palestynse besetter in hul gedeelde lewe.

Israel, Palestina, name in grondstryd verweef,
Gebonde deur geskiedenis, het noodlot ongenadig.
In opkoms van 7 Oktober-son toegeslaan!
‘n Wond is gebore, om onuitgewis voort te bestaan.

2023, ‘n datum geëts in smart,
Toe haat se vuur gestook word
Sewe, die getal van verlossing, ‘n bittere pil,
Onskuldiges het geval, vir altyd verlore.

Die bloedbevlekte aarde, wat tot die hemel roep,
Van drome wat gebreek is, van lewens wat ontwrig is!
Is daardie oomblik, die saad van tweedragt geplant,
‘n Erfenis van smart deur grondbesetters gedaan.

Van moderne strate en geboue, word ruïnes geskep
Die weergalming van 7 Oktober herhaal.
Onder die gewig van griewe en trots,
Ween generasies, onvermoë om vrede te kry!

Tog, te midde van die smart, ‘n vonk van hoop,
Want in die middel van hierdie volgehoue geskil,
Lê die potensiaal vir vernuwing van broederskap,
As al die Gasa Terroriste sterf!

Laat ons die lesse van die verlede gehoorsaam,
En bou ‘n toekoms wat sal hou.
Waar vergifnis blom, haat sterf,
En vrede heers onder die Midde-Oosterse hemel.

“Inheritance of Discord”

In the land where olive trees once bloomed,
Where sands of ancient languages flow together,
Jewish people are entangled in an eternal struggle,
Amidst Palestinian occupiers in their shared existence.

Israel, Palestine, names intertwined in a ground dispute,
Bound by history, fate is relentless.
Struck by the rising October sun!
A wound is born, to endure indelibly.

2023, a date etched in sorrow,
When the fire of hatred is stoked
Seven, the number of redemption, a bitter pill,
Innocents have fallen, lost forever.

The blood-stained earth, crying out to the heavens,
Of shattered dreams, of lives disrupted!
Is that moment, the seed of discord sown,
An inheritance of pain wrought by occupiers.

From modern streets and buildings, ruins are created,
The echo of October 7 repeats.
Under the weight of grievances and pride,
Generations weep, unable to find peace!

Yet, amidst the sorrow, a spark of hope,
Amid this enduring conflict,
Lies the potential for the renewal of brotherhood,
when all the Gaza Terrorists perish!

Let us heed the lessons of the past,
And build a future that will endure.
Where forgiveness blooms, hatred dies,
And peace reigns beneath the Middle Eastern sky.

Author: Mattheus Frederik (Afrikaans and English poems)

--

--

Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.