https://youtu.be/mCKGrnbWsF0

Credit Unsplash

Gestrand in Bloem gewag’ vir ‘n trein
En ek het soos my Janna’s, verweer gevoel,
en saam met Bobby McGee op ‘n trok duimgery
net voordat dit reën
Dit het ons na Brandfort geneem

Met my mondfluit uit die vuil rooi bandana
Speel ek saggies die liedtjie terwyl hy,
ja die blues sing
Die ruitveërs hou klappend tyd,
Bobby McGee met sy hand in myne

Dit was maklik om goed te voel, Here,
toe Bobby die blues sing
Haar liggaam was goed genoeg vir my,
goed genoeg vir my

Liedjie skrywers: Charlie Williams / Johnny Cash

Me and Bobby McGee

Kristofferson

In Afrikaans Vertaal: Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.