Do Not Weep At My Grave
https://youtu.be/c3jkjVQcGZ4
Mary-Elizabeth-Frye
Do not stand at my grave and weep
I am not there; I do not sleep.
I am a thousand winds that blow,
I am the diamond glinting on snow,
I am the sun on ripened grain,
And I am the gentle autumn rain.
Awake in the morning’s hush
I am the swift uplifting rush
Of quiet birds in circling flight.
I am the soft star that shines at night.
Do not stand at my grave and cry,
I am not there; I did not die.
Ween Nie By My Graf Nie
Moenie by my graf ween nie
Ek is nie daar nie; Ek slaap nie.
Ek is ‘n duisend winde wat waai,
Ek is die flits in glinsterende sneeu,
Ek is die son op ryp graan,
Ek is die sagte herfsreën.
As jy wakker word in die oggend se gejaag
Is ek die vinnige opwaartse stuwing
Van stil voëls in ‘n sirkelvlug.
Ek is die sagte ster wat snags skyn.
Moenie by my graf huil nie,
Ek is nie daar nie; Ek het nie gesterf nie.
mary-elizabeth-frye
Gedig In Afrikaans Vertaal: Mattheus Frederik
Translated the poem as a tribute to my Sister Sandra Naude who lost her life on 09 January 2021