Child Allowances, Abuse of Women and Children and Illegal Foreign Workers

Mattheus Frederik
7 min readOct 27, 2020

--

Tips for SA President: https://youtu.be/Mh__aK0Snk8

Delighted adopted Children (arithmetic equation 10x1040=R10450) Unsplash

I think we are on first name terms, I will call you Cyril, and you may address me as Mattheus or Froggie. The reason I do not address you as President is that you separated me from your people, implying that you only represent black people when you spoke to South Afrika. You also referred to other white people and me as frogs that you intended to boil slowly to enable you as President to take away our belongings. You made racial and incorrect historic remarks marking you as not very intelligent, and you are President of the most incredible bunch of thieves that bankrupted South Africa. But I don’t want to talk about you, Cyril, but rather about Johannes employed on the farm where I live. The information you read here is true, not that you will pay attention but it would enable you to eliminate the second pandemic you highlighted as:

Abuse and killing of women and children!

Johannes has been working for me for a long time. As time went on, he gradually changed his working relationship even though he was paid the minimum wage of R3500 written into law by you. Johannes never had to wait longer than the end of the month to receive his remuneration.

Johannes lived on my farm premises and received free water and electricity, including hot water.

The farm provided Johannes with protective clothing: shoes, water shoes, gloves and goggles. At the beginning of each month, Johannes received free flour and many times free meat as well. The Farm paid for these items and was handed to Johannes free of charge

Johannes got off every second weekend and only worked two or three Saturdays, depending on how long the month was. Johannes’s big problem was the women who worked on the farm that he sexually harassed and that caused many problems. Suddenly a change of behaviour occurred, and Johannes insisted that he occupy a room that was away from the other residential buildings. It was later established that it was Johannes’s plan to carry away stolen goods and or steal from other farmers. Johannes also refused to work according to his contract and left the farm every Friday, early morning and reported for work late Monday morning or did not show up at all.

As a farmworker myself I also established that Johannes left the farm at night, setting animal traps but claimed that he was not doing that. Tools, garden furniture and curtains and women’s clothing also began to disappear. But the damage was not yet at an end. Roller bearings were thrown into the farm bakkie’s petrol tank which blocked the petrol pipes. Damage is so severe that a new petrol system has to be installed. It has not yet been repaired.

The relationship with Johannes deteriorated further because he was no longer enjoying living on the farm. He left the farm at four o’clock every day and reported for work later than seven o’clock the next day. I refused to pay him for hours he was absent, and he was furious about it and accused me of stealing his money. He insisted to be paid R5000 a month, apparently because that’s what the neighbour pay his farmworker. He said he now has ten children with a woman who had relationships with Zimbabwe men. He stays with her because he is registered as the father of the children so that the wife can get the commissions. There is enough money for alcohol and cigarettes. It is apparently enough money being recovered from the government, and Johannes has finally decided not to work on the farm. This is the reason most of the South African black men refuse to labour.

The reason there is so much domestic violence is that black men also want their share of the allowance from the money the women get for the children. When the women refuse the men assault the women, the children and abuse them and sometimes kill them.

The people of Zimbabwe, Mozambique and Lesotho, are willing to work but with a hidden agenda and the people are responsible for many farm murders and thefts in South Africa.

Mr Ramaphosa, stop the grants to women and children and pay to women who can prove with DNA that her man is the father of the children. Illegal emigration of men and women across our borders is complicating the South African problem. Women adopt children from foreign men and women as foster children (R1040 pm). The permutations between child grants and foster children is great and enable the men to stay at home!

Let the governments of the unlawful foreigners take care of them and make a plan that South African black men work and get out from under their women’s feet!

Kindertoelae, mishandeling van vroue en kinders en onwettige buitelandse werkers

President see boodskap aan sy mense: https://youtu.be/GtRxJDb3vlw

Daar is min kans dat die kinders suksesvol in hulle lewe gaan wees- Krediet Unsplash

Ek dink ons is op voornaam terme, ek sal jou Cyril noem, en jy kan my aanspreek as Mattheus of Paddatjie. Die rede waarom ek jou nie as president aanspreek nie, is dat jy my van jou volk geskei het, wat impliseer dat jy slegs swart mense verteenwoordig toe jy met Suid-Afrika gepraat het. Jy het ook na ander witmense en my verwys as paddas wat jy van plan was om stadig te kook om jou as president in staat te stel om ons besittings weg te neem. Jy het rasse en verkeerde historiese opmerkings gemaak wat jou as nie baie intelligent aangedui het nie, en jy is die president van die ongelooflikste klomp diewe wat Suid-Afrika bankrot gemaak het. Maar ek wil nie oor jou praat nie, Cyril, maar eerder oor Johannes wat gewerk het op die plaas waar ek woon. Die inligting wat jy hier lees is waar, nie dat jy aandag daaraan sal gee nie, maar dit kan die tweede pandemie wat jy uitgelig het, uit die weg ruim:

Mishandeling en moord op vroue en kinders!

Mnr Cyril Ramaphosa, Johannes werk al lank vir my. Na verloop van tyd het hy sy werkverhouding geleidelik verander, hoewel hy die minimum loon van R3500 betaal is wat jy op die Wet Boek geproklameer het. Johannes het nooit langer as die einde van die maand gewag om sy vergoeding te ontvang nie.

Johannes het op die plaasperseel gewoon en gratis water en elektrisiteit ontvang, insluitend warm water. Die Plaas het die onkoste betaal.

Ek het Johannes gereeld beskermende klere: skoene, waterskoene, handskoene en van brille voorsien. Die plaas het daarvoor betaal.

Aan die begin van elke maand het ek ook meel en baie keer gratis vleis aan hom voorsien.

Johannes het elke tweede week op lang naweek gegaan en net twee of drie Saterdae gewerk, afhangend van hoe lank die maand was. Johannes se groot probleem was die vroue wat op die plaas gewerk het, hy het hulle vir seks gemolisteer en dit het baie probleme veroorsaak.

Skielik het daar ‘n gedragsverandering plaasgevind, en Johannes het daarop aangedring dat hy in ’n kamer weg van die van die ander plaaswerker residensiële geboue intrek. Dit is toegelaat. Ek sou later agterkom dat dit Johannes se plan was om gesteelde goedere in die nag weg te neem en ook om van ander boere te steel. Die Polisie het Johannes gevang maar hom laat gaan asgevolg van ‘n gebrek aan bewyse. Johannes het ook geweier om die werksure volgens sy kontrak te werk en het elke Vrydag vroeg die plaas verlaat en laat Maandagoggend vir werk aangemeld of glad nie opgedaag nie.

Ek is ook ‘n plaaswerker ek het uitgevind dat hy snags die plaas verlaat, dat hy slagysters vir die wild stel, maar beweer dat dit nie hy was wat dit gedoen het nie. Gereedskap, tuinmeubels en gordyne en vroueklere het ook begin verdwyn. Maar skade het nog nie geëindig nie. Rollaers is in die plaasbakkie se petroltenk gegooi wat die petrolpyp versper het. Skade is so erg dat ‘n nuwe petrolstelsel geïnstalleer moet word. Dit is nog nie herstel nie.

Die verhouding met Johannes het verder versleg omdat hy beweer hy nie meer lekker op die plaas gewoon het nie. Hy het die plaas elke dag om vieruur verlaat en later as sewe uur die volgende dag vir werk aangemeld. Ek het geweier om hom te betaal vir ure wat hy afwesig was, en hy was woedend daaroor en het my daarvan beskuldig dat ek sy geld gesteel het. Hy het daarop aangedring dat hy R5000 per maand betaal moet word, blykbaar omdat dit die bedrag is wat die werknemer van die buurman betaal word.

Hy het ook gesê dat hy nou tien kinders het met ‘n vrou wat verhoudings met mans uit Zimbabwe gehad het. Hy bly by haar omdat sy toelaes trek en hy is as die vader geregistreer sodat die vrou die toelaes kan kry. Dit is blykbaar ook genoeg geld wat van die regering verhaal word, en hy het nou uiteindelik besluit om nie meer te werk nie. Dit is die rede waarom die meeste Suid-Afrikaanse swart mans weier om te werk. Daar is genoeg geld vir drank en twak.

Die rede waarom daar soveel gesinsgeweld is, is dat swart mans voel hulle moet ook hul deel van die toelae kry uit die geld/toelae wat die vroue vir die kinders uit regerings vondse kry. En as die vroue nie wil help nie word hulle geslaan en die kinders ook aangerand, verkrag en doodgemaak.

Die inwoners van Zimbabwe, Mosambiek en Lesotho is bereid om te werk, maar ook met ‘n verskuilde agenda en die mense is verantwoordelik vir baie moorde en diefstalle in Suid-Afrika.

Mnr Ramaphosa, jy en die ANC het die taak om slegs toelaes aan kinders te betaal as vroue met DNA kan bewys dat haar man die vader van die kinders is. Onwettige emigrasie van mans en vroue oor ons grense bemoeilik die Suid-Afrikaanse probleem. Vroue neem kinders van buitelandse mans en vroue aan as pleegkinders (R1040 pm). Die permutasies tussen kindertoelae en pleegkinders is wonderlik en stel mans in staat om tuis te bly!

Laat die regerings van die onwettige buitelanders na hulle eie mense omsien en maak ‘n plan dat Suid-Afrikaanse swart mans werk en onder hul vroue se voete uitkom!

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet