Can’t Help Falling In Love With You
Love
It appears in the rosy blush on the cheek,
Facial pallor that follows
The moving eyelid of an elusive eye —
The sigh of a smiling spectator
That is love.
Love
Causes sporadic heartbeat,
Wrists that stop and move,
Emotions that sound like strange boats,
In water, canals make their disturbing noises;
Appears quietly as the dawn, and with its swift force —
That is love.
Love
Hide from the love we seek —
The sudden silence and restraint
when you’re close to your beloved —
The eye that glitters with an unprepared tear —
The joy of love, which is the counterpart of fear,
Anxious heart leaping in my chest,
And in my heart, I know, and I call him by his name
and greet my divine guest —
That is love.
Love
Let the proud spirit suddenly soften —
And the haughty heart is humbled;
And the soft light that floods the world with splendour;
And appears in the images that trace the sweet eyes
And address lovely things in the face of the beloved;
In the shy touch of hands trembling and trembling;
And lips that touch each other without separating!
That is love.
Love
Love is words that are uttered, sounding meaningless
They crumpled shyly in silence and burned in the fire
Love eyes wink and, flash sharply,
Like lightning bolts that precede the mighty storm;
In the deep, soulful silence; love flows in the hot
Passionate tide sweeping through beating veins,
Between the shores of sharp pleasure and movement;
In the embrace where madness melts into bliss,
In surrender, the seduction of a kiss —
That is love
Hopeloos Verlief
Liefde
Verskyn in die weggee blos op die wang,
In die gesig bleekheid wat volg
Die bewegende ooglid van ‘n ontwykende oog —
Die sug van ‘n glimlaggende toeskouer
So is die Liefde.
Liefde
Veroorsaak die sporadiese hartklop,
Polse wat stilstaan en beweeg,
Emosies wat soos vreemde skuite,
In aar-kanale hul steurende geluide maak;
Wat stil soos die dagbreek verskyn, en met sy vinnige krag —
So is die Liefde.
Die liefde is soos die
Weg steek van die liefde wat ons soek —
Die skielike stilte en terughoudendheid
wanneer jy naby jou liefde is —
Die oog wat glinster met ‘n ongestorte traan —
Vreugde van liefde wat die eweknie van vrees is,
Beangste hart wat in jou bors spring,
En in my hart weet, en ek hom noem,
en my goddelike gas groet —
So is die Liefde.
Die liefde
Laat die trotse gees skielik sag word —
En die hoogmoedige hart nederig word;
En die sagte lig wat die wêreld met prag oorstroom;
En verskyn in die beelde wat die lieflike oë naspeur
En lieflike dinge aanspreek in geliefde se aangesig;
In die skaam aanraking van hande wat bewe en bewe;
En lippe wat mekaar aanraak sonder om te skei!
So is die Liefde.
Die liefde
Die liefde is woorde wat geuiter word en klink na onsin
Hulle frommel skaam in stilte; en brand in die vuur
Liefdes oogwink tref oogwink, vinnig flitsend,
Soos weerligstrale wat die magtige storm voorafgaan;
In die diep, sielvolle stilte; vloei liefde in die warm
Hartstogtelike gety wat deur kloppende are vee,
Tussen die oewers van skerp genot en beweging;
In die omhelsing waar waansin smelt in saligheid,
In die oorgawe, vervoering van ‘n soen —
So is die Liefde.