Bread and Romance

Mattheus Frederik
5 min readNov 19, 2021
Credit Bella Hadid

Anton and I were entertaining ourselves with an executive lunch. The white bread got shorter as we tore thick lumps from it, coating the fresh bread with farm butter and great chunks of peanut butter spread. A gramophone was playing a love song, sweet Caroline, graining the lyrics into our heads. Food and girls were all we had and what we were interested obliging in.
We did not know at the time that food and girls could be dangerous. The way we slaughtered and gulped down the white bread with milk indicated that we were hollow inside and had no saturation point. We couldn’t get enough! Girls in our mind had the same phenomenon.

We couldn’t get enough!

Girls were another physical and mental story. We wanted someone to love, oblivious of the downhill, uphill, level road and bends to anticipate and the impact of friends. What the cheerful and heart sore love would bring, and that the choice of your female mate could destroy or enliven you.
Anton was a good friend but not to be trusted with your sweetheart. It was challenging to find out that while we listened to love songs, Anton thought about my girl and was not thinking about his school girlfriend, sweet Caroline baby.
The betrayal was astounding when it manifested. I told my fiancé that I was visiting an Army friend and would be away for the weekend. Arriving at the friend’s house, his parents said he had gone visiting a girlfriend and would be away and only return Sunday evening. It was no sweat, and I went to the house of my luscious Gypsy Girl to entertain her for the evening. She was not there. Her sister assured me that Gypsy and Anton were out for the evening and that Gypsy was cheating long-time on me! Shocked and at a loss on what to do, I contacted Caroline and asked if she knew the location of Anton. She didn’t! I told her what had happened. Caroline became hysterical.
Caroline and I searched all familiar places where we thought they might be or hide, and eventually, we found them at a dam, them not noticing that his old pal and sweet Caroline had just pitched up! They were making love.

The fear on Anton and Gypsy Girl’s faces was indescribable. Anton pinched erectile tissue in his trouser zipper while Caroline hit Gypsy with her fists and pulled her hair. Anton begged Caroline forgiveness and begged me to assault him as payment for cheating on me; he cried like a baby, or was it over the zipper? His hands were full of blood! I refused and left Anton with his sweetheart and my Gypsy, still fighting!

I will never know how Anton handled the difficult situation. For a few minutes, I looked in the back mirror of my car as Anton tried to negotiate his way. Anton married Caroline, and I later met the most beautiful girl in body and mind, lovely LC.
I thanked Anton for the favour or his questionable character that opened my eyes, although silently!

And Gypsy Girl, what happened to her? Don’t know? I forgive her! She was not the only guilty person.

I believe she found love as well!

Brood en Romanse

https://youtu.be/xL9DzrmORGs?list=RDxL9DzrmORGs

Credit Adrianna Lima

Ek en Anton het onsself vermaak met ‘n smaaklike middagete. Die witbrood het korter geword namate ons dik klonte daarvan afgeskeur het en die vars brood met plaasbotter en groot stukke grondboontjie bottersmeer bedek het. ‘n Grammofoon het ‘n liefdesliedjies gespeel, lieflike Caroline, en die lirieke in ons koppe gegraveer. Kos en meisies was al wat ons gehad het en waarin ons belang gestel het.
Ons het destyds nie besef kos en meisies kan gevaarlik wees nie. Die manier waarop ons die witbrood gebreek en afgesluk het met melk, het aangedui dat ons hol van binne was en geen versadigingspunt gehad het nie. Ons kon nie genoeg kry nie! Meisies het dieselfde uitwerking op ons gehad:

Ons kon nie genoeg kry nie!

Meisies was ‘n ander ligaamlike en verstandelike storie. Ons wou iemand hê om lief te hê, onbewus van die afdraande, opdraande, gelyk pad en draaie om te verwag en die impak van vriende. Wat die vrolike en hartseer liefde sou bring, en dat die keuse van jou vroulike maat jou kan vernietig of lewend maak.
Anton was ‘n goeie vriend maar kon nie vertrou word met my liefie nie. Dit was uitdagend om uit te vind dat terwyl ons na liefdesliedjies geluister het, Anton aan my meisie gedink het en nie aan sy skool meisie, Caroline lief nie.
Anton se verraad was verstommend toe dit manifesteer. Ek het aan my verloofde gesê ek kuier by ‘n weermag vriend en dat ek weg gaan wees vir die naweek. By die vriend se huis aangekom, het sy ouers vir my gesê hy het by ‘n vriendin gaan kuier en weg sal wees en eers die Sondag aand terugkom. Dit was nie ’n probleem nie en ek het na die huis van my pragtige Gypsy Meisie gegaan om haar vir die aand te vermaak. Sy was nie daar nie. Haar suster het vertroulik vir my gesê dat Gypsy en Anton die aand uit is en dat Gypsy my al telkemale met Anton verneuk het! Geskok en raadop oor wat om te doen, het ek Caroline gekontak en gevra of sy weet waar Anton is? Sy het nie! Ek het haar vertel wat gebeur het. Caroline was histeries!
Ek en Caroline het alle bekende plekke deursoek waar ons gedink het hulle kan wees of wegkruip, en uiteindelik het ons hulle by ‘n dam gekry, sonder om te sien dat ek, sy ou maat en lieflike Caroline, so pas opgedaag het! Albei was in ‘n liefdes verstrengeling en om lief vir mekaar te wees.

Die vrees op Anton en Gypsy se gesigte was onbeskryflik. Anton het erektiel weefsel in sy broek rits-sluiter vasgeknyp, terwyl Caroline vir Gypsy met haar vuiste geslaan en aan die hare beet gekry het. Anton, het Caroline om vergifnis gesmeek het en my gevra om hom aan te rand omdat hy my verneuk het, hy het soos ‘n baba gehuil, of was dit oor die rits-sluiter? Sy hande was vol bloed. Ek het geweier om aan Anton te slaan en hom gelos met sy liefling en my Gypsy nog aan die geveg!

Ek sal nooit weet hoe Anton die moeilike situasie hanteer het nie. Vir ‘n paar minute het ek in my kar se agterspieël gekyk hoe Anton sy dilemma probeer onderhandel. Anton het met Caroline getrou, en ek het later die mooiste meisie in liggaam en gees ontmoet, lieflike LC. Ek het Anton stilweg bedank vir die guns of dan sy ontrouheid wat my oë oopgemaak het.

En Gypsy Meisie, wat het met haar gebeur? Weet nie? Ek vergewe haar! Sy was nie die enigste skuldige persoon nie.

Ek verstaan sy het ook liefde gevind!

Author: Mattheus Frederik

--

--

Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.