Blue of the soul
Aug 30, 2021
I have seen that blue before
In the deep waters off Seychelles
I saw the blue change
To alight fluorescent blue
When the sun touches your eyes
Close to shore where the
Shallow water, paradise lies!
Blou Van Die Siel
Ek het die blou al voorheen gesien
In die diep waters buite Seychelles
En hoe die blou verander
En lig fluoresserende blou maak
As die son jou oë raak
Naby die kus waar die
Vlak water, paradys lê!
Digter: Mattheus Frederik