Begeerte
Skrywers Nota:
Begeerte, hunkering, verlange, dui op gevoelens wat ‘n mens aanspoor tot die bereiking of besit van iemand wat jy lief kan hê. Verlange is ‘n sterk gevoel, wat in werklikheid of verbeelding binne bereik is. Begeerte impliseer ‘n diep en noodsaaklike wens vir iets, gebaseer op ‘n gevoel van behoefte en geselskap. Verlange is ‘n intense wens, na iets wat op die oomblik buite bereik is, maar moontlik op ‘n toekomstige tyd bereik kan word
Begeerte!
Haai, begeerlike mooi dametjie
Dit raak my hart om jou liggaam met my oë aan te raak
om meegesleur te word en ‘n transformasie teweeg te bring
om die rivier in my te verdamp en my te laat begeer
my lippe te verdroog en my siel te verander
en ‘n deel van my bewussyn te versterk
My siel sidder, en gee verkeerde instruksies
aan my liggaam, ek het myself deurweek
al wat oorgebly het, was Die Heilige Gees
Authors Note:
Desire, longing, longing indicate feelings that inspire one to reach or possess someone you can love. Longing is a strong feeling, which is in reality or imagination within reach. Desire implies a profound and necessary desire for something based on a sense of need and company. Longing is an intense desire for something that is currently out of reach but possibly achievable in the future.
Desire!
https://youtu.be/FGbb-cxSN3o
Hey, stunningly beautiful girl
Touching your body with my eyes has my heart
dragged along and brought about a transformation
river in me evaporates and makes me desire
let my lips dry and my soul change
and invigorate a part of my consciousness.
My soul shivered, and in erroneous instructions
given to my body, I drowned myself
all that was left was The Holy Spirit