Bayraktar

Mattheus Frederik
2 min readApr 7, 2022
UKRAINE TANK
Bayraktar Tactical Block 2 (TB2) unmanned aerial vehicles

The song was previously uploaded to YouTube and then removed after gaining thousands of views. It is often sung in protest demonstrations and on Ukrainian radios. The original lyrics are Ukrainian, but the song has already been translated into English. You can find the translation below.

The invaders came to us in Ukraine
The uniform’s new military chain
But their inventory melted in part
Bayraktar
Bayraktar

Russian tank men hid in the bushes
To sip the fucking shchi with their bast shoes
But the soup’s fat got overheated in part
Bayraktar
Bayraktar

Sheep came to us from the east
To “re-establish a great state.”
But best shepherds of sheep flocks are
Bayraktar
Bayraktar

Their arguments, different hardware steps in
Powerful hardware and rockets step in
We have a comment on all of the above
Bayraktar
Bayraktar

They wanted to invade us with force
And we took offence at these balls
Russian robbers are made into ghosts by
Bayraktar
Bayraktar

Russian police are starting the cases
Against the killer of racists, no traces
And who do they blame from afar?
Bayraktar
Bayraktar

The Kremlin scumbag propagandises
People believe the words too
Now their tsar knows a new star

Bayraktar
Bayraktar

Bayraktar

Die liedjie is voorheen op YouTube gelaai en toe verwyder nadat dit duisende kere gekyk is. Dit word dikwels in protesbetogings en op Oekraïense radio’s gesing. Die oorspronklike lirieke is in Oekraïens, maar die liedjie het ek in Afrikaans vertaal. Jy kan die vertaling hieronder vind.

Die indringers het na ons toe gekom in die Oekraïne
Die uniform is nuwe militêre uitrusting
Maar hul voorraad het gedeeltelik gesmelt
Bayraktar
Bayraktar

Russiese tenkmanne het in die bosse weggekruip
Om die fokken ghemjam te teug in hulle leer skoene
Maar die stinkende sop se vet het gedeeltelik oorverhit
Bayraktar
Bayraktar

Skape het van die ooste af na ons toe gekom
Om “‘n groot staat te herstel”
Maar die beste herders van skaapkuddes is
Bayraktar
Bayraktar

Hul argumente, en ander liegstories word vertel
Kragtige hardeware en vuurpyle word opgestel
Ons het ‘n opmerking oor al die bogenoemde
Bayraktar
Bayraktar

Hulle wou ons met geweld binneval
En ons het aanstoot geneem vir hierdie Orke
Russiese rowers word in spoke gemaak deur
Bayraktar
Bayraktar

Russiese polisie begin met die sake
Teen die moordenaar van rasiste,
maar kry geen spore nie
En wie blameer hulle van ver af?
Bayraktar
Bayraktar

Die Kremlin-liegbek propagandiseer
Mense glo die woorde net so
Nou ken hulle tsaar ‘n nuwe ster

Bayraktar
Bayraktar

--

--

Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.