As You Go Through Life

By Ella Wheeler Wilcox

Mattheus Frederik
4 min readMay 12, 2020

Author's Note: This poem is translated into Afrikaans.

It can be easy to dwell upon the negative things happening around us, but how much better life is when we focus on the rays of the sun peeking through the clouds! As humans, we want to be in control of every aspect of our lives. However, we will face many things that are out of our control. Even though we want to change the circumstances swirling around us, we do not have the power to do that. Famous poet Ella Wheeler Wilcox captures that sentiment in her poem “As You Go Through Life.” Our lives will be filled with more peace when we learn to go with the flow instead of getting bent out of shape over things we cannot control. Who knew that a poem written more than 100 years ago would still be a great reminder today? May we all be challenged to look for the good amid the trials of life.

Credit — Unsplash

Music Video: https://youtu.be/Tm_FsXjCusY

Don’t look for the flaws as you go through life;
And even when you find them,
It is wise and kind to be somewhat blind
And look for the virtue behind them.
For the cloudiest night has a hint of light
Somewhere in its shadows hid;
It is better by far to hunt for a star,
Then the spots on the sun abiding.

The current of life runs ever away.
To the bosom of God’s vast ocean.
Don’t set your force ‘gainst the river’s course
And then to alter its motion.
Don’t waste a curse on the universe
Remember it lived before you.
Don’t butt at the storm with your puny form,
But bend and let it go o’er you.

The world will never adjust itself.
To suit your whims to the letter.
Some things must go wrong your whole life long,
And the sooner you know it, the better.
It is folly to fight with the Infinite,
And go under at last in the wrestle;
The wise man shapes into God’s plan
As water shapes into a vessel.

Soos Jy Deur Die Lewe Gaan

Vertaal deur Mattheus Frederik

Dit kan maklik wees om te dink aan die negatiewe dinge wat rondom ons gebeur, maar hoeveel beter is die lewe as ons fokus op die sonstrale wat deur die wolke loer! As mense wil ons beheer hê oor elke aspek van ons lewe. Ons sal egter baie dinge in die gesig staar wat buite ons beheer is. Alhoewel ons die omstandighede wat rondom ons draai, wil verander, het ons nie die mag om dit te doen nie. Die beroemde digter Ella Wheeler Wilcox vang daardie sentiment vas in haar gedig “As You Go Through Life.” Ons lewens sal met meer vrede gevul word wanneer ons leer om saam met die vloei te gaan in plaas van om verwring te word oor dinge wat ons nie kan beheer nie. Wie het geweet dat ‘n gedig wat meer as 100 jaar gelede geskryf is, vandag nog ‘n groot herinnering sou wees? Mag ons almal uitgedaag word om te soek na die goeie te midde van die lewens beproewinge.

Credit — Unsplash

Musiek Video: https://youtu.be/zjlVtfWwS3A

Moenie na al die probleme kyk terwyl jy deur die lewe gaan nie;
En selfs as jy hulle vind,
Is dit wys en vriendelik om ietwat blind te wees?
En soek eerder die deugde daaragter.
Vir die bewolkte nag is daar ‘n glans van lig
Wat iewers in die skaduwees wegkruip;
Dit is verreweg beter om na ‘n ster te soek,
As na die sonkolle wat op die son gedy.

Die stroom van die lewe vloeiweg
Tot by die boesem van God se groot oseaan.
Moenie jou mag teen die loop van die rivier laat geld nie
En daaraan dink om die vloei te verander nie.
Moenie die heelal vervloek nie
Onthou dat dit voor jou geleef het.
Moenie die storm aandurf met jou kleinlike vorm nie,
Maar buig neer en laat dit oor jou gaan.

Die wêreld sal homself nooit onderwerp
Om aan te pas by jou vereistes nie.
Sommige dinge gaan jou hele lewe lank verkeerd,
En hoe gouer jy dit besef, hoe beter.
Dit is dwaasheid om met die Oneindige te veg,
En jy gaan uiteindelik knak in Sy stoeigreep;
Die wyse man vorm in God se plan
Soos ‘n borrel uit water vorm.

--

--

Mattheus Frederik
Mattheus Frederik

Written by Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.

No responses yet