As Dit Ons Afskeid Is
https://youtu.be/r8uhkwLiCKE
(If This Is Goodbye)
Mark Knopfler het die lied geskryf na hy gehoor het van die telefoon oproepe wat gemaak is tussen die slagoffers van 9–11, aan hul geliefde vroue/mans/kinders/ouers en vriende. Wat moes hulle gedink het terwyl hulle op die uitslag gewag het? Ek het verkies om nie foto’s van die puin, die bloedbad, die vrees, in te sluit nie … ons het almal gesien en hulle is permanent in ons gedagtes gegraveer …
Mark Knopfler, Emmylou Harris.
Vertaal in Afrikaans: Mattheus Frederik
My laaste woorde aan jou
Lê vervrommeld rond
Omdat dit onnosel klink
Kry ek dit nie reg nie
Wat ek ookal probeer
Maar ek is lief vir jou
En dit is al wat regtig saak maak
As dit afskeid is
As dit totsiens is
Sal jou helder lig
Die pad voor my verlig
Jy is die een
Wat my laat voel dat ek kan vlieg
En ek is lief vir jou
Wat ook al op my wag
As dit afskeid is
As dit totsiens is
Hoe lank het ons om te weet
Waaruit ons gemaak is
Sal daar ‘n plan wees of nie?
Maar daar is ons liefde
Ek weet daar is ons liefde
My geskrewe woorde
Kon nooit die storie vertel nie
En sal ongehoord wees
In die, donker van die nag
Maar ek is lief vir jou
En dit is my eer aan jou
As dit ons afskeid is
As dit veraltyd totsiens is
As dit totsiens is
As dit totsiens is
If This Is Goodbye
Mark Knopfler wrote this after learning about the phone calls made by victims of 9–11, to their wives/husbands/parents/friends/children. What must they have been thinking as they awaited the certain outcome? I’ve chosen not to include pictures of the rubble, the carnage, the fear … we’ve all seen them, and they’re all imprinted in our minds …
Mark Knopfler, Emmylou Harris
https://youtu.be/sWfKfM10g6g
My famous last words
Are lying around in tatters
Sounding absurd
Whatever I try
But I love
And that’s all that matters
If this is goodbye
If this is goodbye
Your bright shining sun
Would light up the way before me
You were the one
Made me feel I could fly
And I love you
Whatever is waiting for me
If this is goodbye
If this is goodbye
Who knows how long we’ve got
Or what we are made out of
Who knows if there’s a plan or not
There is our love
I know there is our love
My famous last words
Could never tell the story
Spinning unheard
In the dark of the sky
But I love you
And this is our glory
If this is goodbye
If this is goodbye
If this is goodbye
If this is goodbye