Afscheid

Mattheus Frederik
3 min readOct 12, 2021
Credit- Pinterest

Een dag om nooit meer te vergeten
zij waren samen net getrouwd
De hele wereld mag het weten
als je van elkander houdt
Soms duurt geluk maar een paar dagen
die morgen ging hij vroeg van huis
Het noodlot kun je niet ontlopen
zijn jonge vrouw zit nu eenzaam thuis

Ga nooit meer van huis voor je zegt:
‘k hou zoveel van jou
Misschien komt een dag dat niet kan
wat je zeggen wou
Het zijn een paar woorden die de pijn verzachten
voor iemand die om je geeft
Iemand die zonder jou nog heel lang verder leeft

En de dagen worden maanden
in je hart zit nog de pijn
De eenzaamheid blijft altijd knagen
kon hij maar even hier nog zijn
En die woorden één keer nog zeggen
die hij vergeten was die dag
Maar hij kon toen niet weten
dat ie jou ook nooit meer zag

Ga nooit meer van huis voor je zegt:
‘k hou zoveel van jou
Misschien komt een dag dat niet kan
wat je nog zeggen wou
Het zijn een paar woorden die pijn verzachten
voor iemand die om je geeft
Iemand die zonder jou nog heel lang verder leeft

Ga nooit meer van huis voor je zegt:
‘k hou zoveel van jou
Misschien komt een dag dat niet kan
wat je nog zeggen wou
Het zijn een paar woorden die pijn verzachten
voor iemand die om je geeft
Iemand die zonder jou nog heel lang verder leeft
Iemand die zonder jou nog heel lang verder leeft

Afskeid

https://youtu.be/-JAO6S3nHxc

Credit-Internet

Dag om nooit te vergeet nie
Ons was pas getroud
Die hele wêreld kon dit weet
Ons was lief vir mekaar
Geluk duur soms net ‘n paar dae
daardie oggend het jy ons huis verlaat
Die noodlot het jou nie ontvlug nie
Ek, sy jong vrou is nou alleen by die huis

Moet nooit die huis verlaat voordat jy sê:
ek is baie lief vir jou
Miskien kom daar ‘n dag wat jy nie kan sê
wat jy wou gesê het nie
Dit is ‘n paar woorde wat die pyn verlig
vir iemand wat vir jou omgee
Iemand wat baie lank moontlik sonder jou lewe

En die dae word maande
die pyn folter nog steeds in my hart
Eensaamheid knaag nog altyd
kan jy net ‘n oomblik hier wees
En daardie woorde nog een ‘n keer sê
wat jy daardie dag vergeet het
Maar toe kon jy nie geweet het nie
dat jy my nooit weer sou sien nie

Moet nooit die huis verlaat voordat jy sê:
ek is baie lief vir jou
Miskien kom daar ‘n dag wat jy nie kan sê
wat jy wou gesê het nie
Dit is ‘n paar woorde wat die pyn verlig
vir iemand wat vir jou omgee
Iemand wat baie lank moontlik sonder jou lewe

Moet nooit die huis verlaat voordat jy sê:
ek is so baie lief vir jou
Miskien kom daar ‘n dag wat jy nie kan sê
wat jy wou gesê het nie
Dit is ‘n paar woorde wat pyn verlig
vir iemand wat vir jou omgee
Iemand wat baie lank moontlik sonder jou kan lewe
Iemand wat baie lank moontlik sonder jou kan lewe

--

--

Mattheus Frederik

Experience in Explosives, Fertilizers, Heavy Chemicals and Author. Love People, High Tech, Space and Afrikaans/English Translator.