Adios Pretoria
Daar was ‘n man
Eensame man
Hy het sy liefde verloor
Deur onverskilligheid het hy
Sy hart wat omgegee het
Nie met haar gedeel nie
Totdat haar hart hom verlaat het
Binne sy stilte het dit gebeur
En eensaamheid spel is al wat oorbly in die stad
En elke pad wat hy volg
Trek hom in die donkerte af
En dit is maklik om voor te gee
Maar hy sal nooit weer so lief vir iemand wees nie
En hy speel die spel ongeerg
Sonder haar liefde
En dit eindig altyd dieselfde
Terwyl die lewe oral om hom aangaan
Speel hy sonder omgee solitaire
Die bietjie hoop
Gaan op in rook
Dit is hoe dit gaan in eensaamheid
En word aanvaar as vanselfsprekend
Daar was ‘n man
Eensame man
Wie aandring op die spel
En die hand wat hy speel
En solitaire is die enigste spel in die stad
En elke pad wat hy neem
Trek hom in die donkerte af
En op sigself is dit maklik om dit voor te gee
Maar hy sal nooit weer so lief vir iemand wees nie
En om homself ongeerg te hou speel hy die spel
Sonder haar liefde
Dit eindig altyd dieselfde
Terwyl die lewe oral om hom aangaan
Speel hy solitaire
En solitaire is die enigste spel in die stad
En elke pad wat hy neem
Trek hom in die donkerte af
Terwyl die lewe oral om hom aangaan
Speel hy solitaire
Solitaire
There was a man
A lonely man
Who lost his love
Through his indifference
A heart that cared
That went unshared
Until it died
Within his silence
And solitaire’s the only game in town
And every road that takes him
Takes him down
And by himself, it’s easy to pretend
He’ll never love again
And keeping to himself he plays the game
Without her love
It always ends the same
While life goes on around him everywhere
He’s playing solitaire
A little hope
Goes up in smoke
Just how it goes
Goes without saying
There was a man
A lonely man
Who would command
The hand he’s playing
And solitaire’s the only game in town
And every road that takes him
Takes him down
And by himself, it’s easy to pretend
He’ll never love again
And keeping to himself he plays the game
Without her love
It always ends the same
While life goes on around him everywhere
He’s playing solitaire
And solitaire’s the only game in town
And every road that takes him
Takes him down
While life goes on around him everywhere
He’s playing solitaire